Wat n poppie.


n Pragtige gedig.

Digterlike vryheid- met n tikkie gemmer.

(Vir Eileen.)
” ‘n Poppie-blom,
die middag son val sag op haar gelaat
en streel en verf die rooiste rooi in die gesiggie van my maat.
‘n Poppie-blom,
die mooiste mooi.
Kiertsregop staan sy sterk,
eintlik broos,
tog min verleë: dra sy plakkies in die kerk. “
poppies-wallpaper-6

View original post

8 thoughts on “Wat n poppie.

    1. Ek is OK op n manier! Net geen behoefte aan geselskap nie. Ook nie regtig tyd om te sit en skryf nie. Maak my sommer half ongelukkig maar wat kan ek maak. My moegheid aan einde van dag is meer as om te sit en skryf.

      Like

Leave a Reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.