School Stories: Term one 2019


Fancy Feet Friday

Flowers:

Tracing around tiny hands, cut out and stick it onto pipe cleaners.

Free drawing

20 responses to “School Stories: Term one 2019”

  1. Die handjie blomme is pragtig!!

    Like

    1. Dit is, en hul het hul eie hande gebruik en self dit aanmekaar geplak wat dit baie spesiaal maak.

      Like

    1. Baie dankie, die outjies geniet sulke dingetjies.

      Like

  2. oe is die kind wat geteken het. Dis baie goed… tot skadu’s in die oë

    Like

    1. Dis twee dogtertjies wat baie kunstig is. Hul het van hul in die skool gekom het mooi ontwikkel ook.(van 5 jaar tot nou 8 jaar!)

      Liked by 1 person

  3. Great craft idea that I might be able to use in my therapy sessions! Thanks Ineke. Have a lovely weekend.

    Like

    1. Yes, it’s easy and takes the mind away from the real situations.

      Like

  4. Die outjies (en sekerlik die leerkrag ook) is baie kreatief.

    Like

    1. Die outjies geniet sulke dingetjies. Veral die jongetjies wil alles probeer.

      Liked by 1 person

  5. Die kunswerkies is te pragtig!

    Like

    1. Dankie hul is so trots daarop.

      Liked by 1 person

  6. Kyk nou net hoe oulik!

    Like

    1. Dankie, met n bietjie hulp kom mens ver.

      Like

  7. Did nou jolly oulik!!!

    Like

    1. Dis juffrou dis!!!

      Like

      1. Ha ha, mens moet geduld he. Elkeen moet persoonlik gehelp word. Daar was drie 5jariges by.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: