Breathtaking Sunrise


We had rain, rain and more rain the whole week.

Thursday morning I opened my curtains just before six am. The sky was breathtaking, I had to take some photos.

6 am still dark but awesome
half an hour later

17 responses to “Breathtaking Sunrise”

    1. Dit was beslis baie besonders gewees. Blyek kon dit sien dit maak die dag sommer die moeite werd.

      Liked by 1 person

      1. Nou kan jy laat slaap…

        Like

  1. Onegelooflik mooi! Dit lyk asof die lug aan die brand is!

    Like

    1. Is beslis so.Dit was asof ens sommer daaraan kan vat. My buurman het uitgekom om te kyk of ek okay is. Hy het gesien ek staan in my pejakkies buite in die koue en dog daar is iets verkeerd.

      Like

  2. Pragtig! Ag, ek mis jou meer gereelde skrywes op die blog!

    Like

    1. Sy het nou vakansie en ons sal haar opskroef! ❤

      Like

    2. Dankie jong. Dit gaan maar bietjie rof met my en die kinder-oppassery. Het juis vandag vir my seun gese ekkan dit nie meer volhou nie. Dit brand my geestelik uit om so met probleem outjies te moet werk.

      Like

  3. Og dis lieflik. Die laaste foto lyk soos ‘n stroom lawa.

    Like

    1. Ja, mens kon amper aan die wolke raak so laag het hul gehang.

      Liked by 1 person

  4. Dis ongelooflik pragtig, Ineke!

    Like

    1. Eintlik het ek nie woorde o dit te beskryf nie.Dit was iets besonders en dit sommer van my voorstoep af.

      Liked by 1 person

    1. Mens kan dit nie beskryf nie. Fotos is van my voorstoep af geneem

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: