Sweater for Bea


Bea was impressed with her new sweater. She didn’t want to leave it on for taking a photo. She cuddled it all the way.

It took me two weekends to finish it! I kind of worked day and night. This is the third time I started knitting something for her. The first two are still waiting to be completed. Problem is the cardigans won’t fit anymore.

I decided with this one : come what may, I’m going to finish it! And I did it!

Front

32 responses to “Sweater for Bea”

  1. Dis mooi Scrapy…ek hou die pos dop vir myne 🤗

    Like

    1. Ek sal nie waag om dit te stuur nie. Sal dalk Elon Musk se vakansietuig moet aanvra.

      Liked by 1 person

    1. Dankie, Bea is heel in haar skik.

      Liked by 1 person

    1. Baie dankie. Dit het lekker vinnig gegaan omdat dit n no 5 breinald was.

      Liked by 1 person

      1. Ek dink nie eens ek kan onthou hoe om te brei nie.

        Like

        1. Dis soos fietsry, mens vergeet dit nie sommer nie!

          Liked by 1 person

  2. Die kleure is so pragtig saam! Baie mooi Ineke!

    Like

    1. Dankie. Dis n besonderse kombinasie. Mens kry dit in n pienk en ook pers kombinasie. Hierdie kleure het my dadelik getrek

      Like

  3. Dis so mooi kleurvol! Ek kan verstaan dat sy dit heeltyd wil vashou. Jy is ‘n ouma duisend, Ineke!

    Like

  4. Dis SO pragtig, Scrapy!

    Like

    1. Baie dankie. Ek het eintlik lus om vir myself ook n moulose truitjie(pull-over) te brei.

      Like

  5. Het jy net die bolletjie wol van een kant af gebrei en waar ‘n kleur opgeraak het, aangegaan, of het jy die wol opgerol, elke kleur in ‘n bolletjie?

    Like

    1. Nee, geen los bolletjies nie. Dis een aanmekaar draad wat telkens oorgaan in die volgende kleur sonder dat jy n ander bolletjie moet gebruik. Die tolle is ook 200 gr. Die bolle met dieselfde kleure begin ook met ander kleure sodat jy n tweede bol kan gebruik soos dit is sonder om met dieselde kleur aan te gaan(weet nie of jy verstaan wat ek bedue nie)

      Liked by 1 person

  6. Ek is MAL hieroor!

    Like

    1. Dankie. Ekt lekker gebrei want dit was no 5 naalde.

      Liked by 1 person

    1. Dankie jong, wens net ek kan meer doen. Die dae is net te kort en vlieg verby.

      Liked by 1 person

  7. Lekker om so handige Ouma te he!

    Like

    1. Jong, ek wens net ek kan meer doen. Ek hou van brei en heken maar het dit baie lanklaas gedoen.

      Liked by 1 person

      1. Miskien lanklaas gedoen, maar duidelik is jy nog baie goed daarmee!

        Like

        1. Baie goed vir stywe rumatiek vingers!

          Liked by 1 person

  8. It is so bright and colourful. Kids love that and also easy to find her if there is a big crowd of people around.

    Like

    1. True, one could recognize her at a distance. She really kept on cuddling it.

      Like

    1. Thank you. This is a new yarn that comes in one 200 gr cone. Colors are combined one after the other.

      Like

  9. Net mooi betyds vir die winter! Daar is niks so heerlik warm soos ‘n handgebreide trui deurstraal van oumaliefde nie ❤

    Like

    1. Baie dankie, ek het myself geforseer om dit hierdie keer klaar te maak voor die winter begin.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: