Silent Sunday: Autumn


From my deck.

16 responses to “Silent Sunday: Autumn”

  1. Dis vreeslik mooi Ineke.

    Like

  2. Pragtig. Laat my dink… “die jaar word ryp in goue akkerblare”

    Like

  3. Dis so n mooi tyd van die jaar, pragtige foto’s!

    Like

    1. Beslis n besonderse tyd van die jaar. Mens kry nie sommer genoeg daarvan nie.

      Like

  4. Jy woon in ‘n pragtige omgewing…besondere foto’s, Ineke!

    Like

    1. Dankie, dis sommer hier van my stoep(deck) af . Links is uitgang hek dan middel deel en na regs is die berg/koppies en die plasie oorkant die pad.

      Liked by 1 person

    1. Dankie, n paar dae terug was dit amper mooier omdat daar toe nog nie so baie blare afgeval het nie.

      Liked by 1 person

      1. Soos wat jy die suidelike sneeuvelde wil gaan kyk, wil ek graag ‘n herfstyd in die VSA beleef. Waar my dogter woon, is daar bome wat in die herfs op die allermooiste maniere verkleur.

        Like

        1. Kan my indink dat dit besonders moet wees. Dis of die herfskleure ook helderder en meer kleurvol is as in SA.

          Liked by 1 person

  5. Lyk na n heerlik rustige buurt, Ineke!

    Like

    1. Dit is beslis heerlik rustig hier. Omdat dit die in en uit straat is na hoofweg gaan dit soms heel lawaaierig veral soggens as almal werk toe gaan en kinders skooltoe gaan. Die res van dag is heerlik ,eg asof mens op die plaas is met skape en beeste oorkant die straat.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: