From my deck.

Advertisement

16 responses to “Silent Sunday: Autumn”

  1. Bondelsgedagtes Avatar

    Pragtige fotos

    Like

  2. HesterLeyNel Avatar

    Dis vreeslik mooi Ineke.

    Like

  3. trommeltjies Avatar

    Pragtig. Laat my dink… “die jaar word ryp in goue akkerblare”

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, beslis raak gese.

      Like

  4. Aletta - nowathome Avatar

    Dis so n mooi tyd van die jaar, pragtige foto’s!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis n besonderse tyd van die jaar. Mens kry nie sommer genoeg daarvan nie.

      Like

  5. perdebytjie Avatar

    Jy woon in ‘n pragtige omgewing…besondere foto’s, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, dis sommer hier van my stoep(deck) af . Links is uitgang hek dan middel deel en na regs is die berg/koppies en die plasie oorkant die pad.

      Liked by 1 person

  6. Tannie Frannie Avatar

    Sjoe, dis mooi…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, n paar dae terug was dit amper mooier omdat daar toe nog nie so baie blare afgeval het nie.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Soos wat jy die suidelike sneeuvelde wil gaan kyk, wil ek graag ‘n herfstyd in die VSA beleef. Waar my dogter woon, is daar bome wat in die herfs op die allermooiste maniere verkleur.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Kan my indink dat dit besonders moet wees. Dis of die herfskleure ook helderder en meer kleurvol is as in SA.

          Liked by 1 person

  7. de Wets Wild Avatar

    Lyk na n heerlik rustige buurt, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is beslis heerlik rustig hier. Omdat dit die in en uit straat is na hoofweg gaan dit soms heel lawaaierig veral soggens as almal werk toe gaan en kinders skooltoe gaan. Die res van dag is heerlik ,eg asof mens op die plaas is met skape en beeste oorkant die straat.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: