Liewe Dagboek: Dag 5 Mei



Liewe dagboek
Vandag skryf ek sommer vroeg oggend want ek beplan om heelwat skryfwerk te doen en verder rustig te wees.
Bertus het weer 7 uur kom werk so laatslaap het nie gewerk nie. Tog het ek nog n uurtjie weggedommel tot so 8 uur.
Trompie geloop en gekyk of daar bestellings is om te pak. Daar was net een pakkie wat met DHL gestuur moet word. Dis n pakkie Kanada toe. Die posdiens hier is uiters swak en ongereeld dis hoekom dit met n koerier gestuur moet word, veral Kanada toe.

My rug is vanoggend seer omdat ek gister met die boekbekendstelling gehelp het en te swaar goed opgetel het. Ek hou nie daarvan om verdowing te gebruik nie maar vanoggend kan dit nie anders nie as om maar te drink anders gaan my skryfwerk daaronder lei.
Ek beplan om die volgende te skryf of klaar te maak vadag:

  1. Liewe Dagboek
  2. Gister se “Book Launch”
  3. Vuurvliegie se woordsnoere en eie huisie betrek.
  4. Amper vergeet van Tina se Vrydag byskrifte.(Ek beter dit eerste doen anders tik juffrou my oor my vingers omdat ek nie deelneem nie!)
, ,

7 responses to “Liewe Dagboek: Dag 5 Mei”

  1. Ek dink jy is nog goed in oefening na jou Nanowrimo skrywery in November. My breinselle begin darem ook nou ‘n bietjie los kom, nou kort ek nog net die selfdissipline om te SIT en te begin tik. Ek hoop jou rug is gou beter.

    Like

  2. Dis lekker om jou dagboek te lees, want dit gee my ‘n kykie in jou lewe. Ja, die liewe ou rugpyn…sluk maar ‘n pilletjie..my probleem ook by tye!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: