Liewe Dagboek: Dag 14 Mei


Vandag is ek nie lus vir skryf nie. Die kinders maak my heel morbied en ek het nie meer lus vir hul klomp twak nie.
Ek wil my langtafel storie skryf. Ek het al vir my twee persone gekies om saam mee te deel. Ek moet ander ouens se stukke gaan lees om te kan kommentaar lewer. Ek het nog net Frannie se lekker stuk gelees. Ek het ook Rambo se blog besoek. Hy en Trompie gaan nog groot maters word.
Sjoe, ek het nie besef dat Doris Day al so oud was nie of dat sy nog gelewe het nie. Sy was darem altyd n opgewekte en geliefde ster gewees toe ek nog n dogtertjie was. Ons het altyd na die dans en sing films gaan kyk.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

9 thoughts on “Liewe Dagboek: Dag 14 Mei”

  1. Ek was ook eintlik verbaas om te hoor dat sy nog in die lewe was. Sjoe, sy was ons almal se droom-rolmodel in ons grootwordjare. Of was ons dalk net erg oor die mans wat teenoor haar gespeel het? Rock Hudson. Ai … ja toe maar, los maar.

    Like

  2. Ma sê moenie alleen voel nie. Sy voel baie dae ook so. Ek is ook een van haar kinders maar ek maak haar altyd vrolik, so ek is nie een van daai kinders nie. 🙂

    Ek en ma luister nou baie lekker na die musiek. Sy hou ook baie van Doris Day en Fred Astaire is haar gunsteling danser ook. Dankie vir die lekker deel. 😀 xxx

    Like

    1. My ma is ook baie lief vir my en ek vir haar. Ek probeer haar altyd opbeur wanneer sy so down in the dumps is oor daardie onmoontlike stouters. Klink of jou ma en my ma nogal selfde tye groot geword het as sy so van Doris Day hou! n Paar lekker lekke vir jou en high paws.

      Liked by 1 person

      1. Lyk my ons is baie gelukkige kinders en nie van daardie ontmoontlike stouters nie. Ma sal dit beslis nie kan hanteer nie. Sy hou nie van stouters nie, so ek bly maar altyd soet. 🙂

        Ma sê dit klink ook so. Sy is mal oor die ou films en musiek.

        Baie dankie vir die lekker wense en lekke vir jou ook. xxx

        Liked by 1 person

Leave a Reply to Tannie Frannie Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s