Waiting, waiting


My son has his workshop in my garage. I usually take him some coffee or have a chat with him while working. Trompie always goes with me. At times I’ll go in on my own.

Trompie waits patiently for me.

Sits and wait
WAit and
Still waiting!

15 responses to “Waiting, waiting”

  1. perdebytjie Avatar

    Wat ‘n ou skattebolletjie…hy is ‘n pragtige hondjie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Bytjie hy is regtig amper my alles in my lewe. Noudat Bea daar is is die alles n bietjie vir haar ook wat Trompie nogal jaloers maak.

      Liked by 1 person

      1. perdebytjie Avatar

        My hondjies is ook verskriklik jaloers as die kleinseuns hier is en ek moet hulle heeltyd dophou, want hulle hap na die kinders.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek dink dis die Schnausies se geaardheid wat hul bietjie happerig maak. Ek sal bv sy oor bietjie blaas dan sal hy na my gesig soort van hap. Ek doen dit darem nie baie nie. Bertus hou daarvan om Trompie te verpes met sy blasery en dan vat Trompie hom vas, net saggies maar tog.

          Liked by 1 person

  2. Kameel Avatar

    Scrapy ek wag in afwagting om te hoor wat jy van Trompie en Hitler se Blondi dink. Dis my skrywe by ons nuwe uitdaging oor die gaste by die Rebusfontein langtafel.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Eks oppad om te gaan lees. Hoop nie Hitler se hond het Trompie bygekom nie.

      Liked by 1 person

  3. Rambo Avatar
    Rambo

    Ma ‘oe en aa’ hier oor die mooi foto’s van Trompie. Ek blaf ook baie opgewonde en hoop hy hoor my. Hy lyk baie geduldig en so soet. Ek ken nie die woord geduld nie sê ma en dink Trompie moet my kom leer. 😀

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Haal net diep asem in en uit en kyk anderpad. As jy so konsentreer op die opwinding word dit net al erger en erger. Moet bysê eks maar n softie en kyk eers die kat uit die boom.

      Liked by 1 person

      1. Rambo Avatar
        Rambo

        Dis goed om ‘n softie te wees dink ek. Ek sien ek het baie om by jou te leer. 🙂

        Geniet julle daggie. ❤😘

        Liked by 1 person

  4. Kameel Avatar

    Hy lyk so soet….en toe vang hy nonsens aan by Rubesfontein se langtafel. 🤔

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mmmm, sal moet gaan ondersoek instel. Ek is agter met al die leeswerk.

      Like

  5. Bondelsgedagtes Avatar

    Cute woef daai

    Liked by 1 person

  6. seegogga Avatar

    Patience!

    Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.