14 thoughts on “Waiting, waiting

        1. Ek dink dis die Schnausies se geaardheid wat hul bietjie happerig maak. Ek sal bv sy oor bietjie blaas dan sal hy na my gesig soort van hap. Ek doen dit darem nie baie nie. Bertus hou daarvan om Trompie te verpes met sy blasery en dan vat Trompie hom vas, net saggies maar tog.

          Liked by 1 person

  1. Scrapy ek wag in afwagting om te hoor wat jy van Trompie en Hitler se Blondi dink. Dis my skrywe by ons nuwe uitdaging oor die gaste by die Rebusfontein langtafel.

    Like

  2. Ma ‘oe en aa’ hier oor die mooi foto’s van Trompie. Ek blaf ook baie opgewonde en hoop hy hoor my. Hy lyk baie geduldig en so soet. Ek ken nie die woord geduld nie sê ma en dink Trompie moet my kom leer. 😀

    Like

Leave a Reply to seegogga Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.