Nuwe uitdaging op Maandae.


Maandag = wasdag gaan ek dit noem.

Image result for washing images cartoon

Ek het ‘n nuwe blog oopgemaak wat spesiaal vir Afrikaanse skryfwerk gaan wees. My Engelse vriendinne is al so dik vir my Afrikaanse skrywes of liewer omdat hul dit nie kan verstaan nie dat ek besluit het om die werklike Afrikaanse skrywe te skei van my hoof blog.

Gaan kyk gerus hier:

https://kreukels.home.blog/

Ek hoop om almal daar te sien. Maandag kom die eerste woorde.

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

4 thoughts on “Nuwe uitdaging op Maandae.”

  1. Ek en Ma sal nooit dik raak vir jou skrywes of om vir Trompie te sien nie en Ma dink dis ‘n goeie idee. Sy het ook ‘n afrikaanse blog maar het nog glad nie daar begin skryf nie. Sien jou op jou ander blog ook en baie soentjies en drukkies vir Trompie. 😀 😘💕

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s