7:30 am, I opened the curtains and saw this WOW sunrise.
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
7:30 am, I opened the curtains and saw this WOW sunrise.
Stunning! How wonderful to see.
LikeLike
Mens kan nie so mooie oggend verkwis nie!
LikeLike
Dis beslis voorsienigheid wat gemaak het dat ek dit kon sien. Ons het twee weke vakansie en ek het meestal omdat dit bewolk was eers na agt opgestaan. Daardie oggend moes ek vroeer opstaan omdat ek n afspraak gehad het vroeg oggend. Daar verras die natuur my toe in volle glorie met die ooptrek van die gordyne!
Dis pragtig Ineke!
LikeLike
Dankie, dit was net onbeskryflik mooi!
LikeLike
Sjoe … dis mooi!
LikeLike
Dis werklik pragtig, Scrapy.
LikeLike
Dankie, onbeskryflik mooi!
LikeLike
Leave a Reply