Camino de Santiago


Camino Skies

I went to the movies this afternoon. I’m tempted by this wonderful film. Maybe, maybe I might do it.

Spesiaal vir Toortsie!

28 responses to “Camino de Santiago”

  1. Thank you for sharing this wonderful video. I will be walking the Camino in a few weeks and it reminded me that I can be brave and do this. My own blog on this is Michellewalksthecamino.com if you are interested. I also enjoy crafting and handiwork. Buon Camino 🤗

    Like

    1. Thanks for your visit here! I read some of your preparation. Hope you stay strong and push through. I think it’s going to be worth it!

      Liked by 1 person

  2. Drome, drome, drome. Ek droom nie om ryk te wees en baie weelde te he nie, as dit my net beskore kan wees om my drome te besoek en te stap

    Like

    1. Dis hoe ek ook voel. Geestelike rykdom is belangriker as werklike geld. Tog kan geld n remmende invloed he. Aan die anderkant kos drome niks en mens kan dit geniet ook.

      Like

  3. Ek droom ook nog daaroor…..eendag dal ek dalk die kans kry om dit te gaan stap.

    Like

    1. Ja,ek droom ook. Na die fliek het dit so eg gelyk en ook dat dit dalk eendag moontlik kan wees.

      Like

  4. Ek get dit by my repost. Hoop nie jy gee om nie.

    Like

    1. Nee gladnie dis n open source so jy kan dit gebruik.

      Liked by 1 person

  5. Ek gaan nog ek gaan nog ek gaan nog. Fantastiese video.

    Like

    1. Dis lekker opwindend. Iets om na uit te sien. Ek het in my agterkop om vir n skryf en ontlading kursus te gaan by Margaretha Montagu https://retreat.guru/teachers/13681/margaretgha-montagu en sommer n stuk te loop!

      Liked by 1 person

      1. Dit klink nou regtig opwindend.

        Like

  6. Wat n avontuur om op enige ouderdom aan te pak!

    Like

    1. ‘n Mens moet deursettingsvermoe ook he. Dis egter waaroor dit gaan. Die fliek het juis die mense gewys waar hul amper moed opgee maar tog steeds aanhou tot die einde. Ook met die berusting wat die mense kry na die lang tog.

      Liked by 1 person

    1. Net vir interessantheid. Die fliek gaan oor n Kiwi en n Australier(sy was 73 toe sy geloop het met haar arthritis rug )

      Like

      1. Dankie, my suster en haar man was in Spanje en het van die Camino stap gehoor. Hulle beplan om dit een dag te doen

        Like

        1. Is nogal lus maar die finansies sal dit nie toelaat nie.

          Like

          1. Selfde hier Scrappy, ons sal moet glo in ń wonderwerk, dis regtig een vd dinge wat en bitter graag sal wil doen.

            Like

            1. Ja wat, mens moet maar positief bly. Dis ook lekker om te beplan en daaroor te dink. Juis vir Toorts gese van die Afrikaanse vrou wat n “Retreat” het vir angstige mense en dan kan jy nog n stuk stap ook.

              Like

  7. Van ons bekende bloggers het self gestap … Besonderse video die.

    Like

    1. Dankie dat jy gekyk het. Dis regtig liggaamlik en geestelik die opoffering werd.

      Liked by 1 person

  8. Ek gaan kyk. Dankie!

    Like

    1. Spesiaal om jou nog meer te oorltuig om te gaan. Die fliek is deur n NZ span gemaak.Was n Kiwi en n Australiese vrou van 73 met rumatiek in veral haar rug wat maak dat sy met stadiums net nie verder kan nie en tog op die einde deurgedruk het.

      Liked by 1 person

  9. Wat ‘n belewenis! Dankie vir die deel Scrapy.

    Like

    1. Ek dink dis n besonderse pelgrimstog om te maak.

      Liked by 1 person

      1. Due lekkerte us dat jy nie alles hoef te loop nie. Jy kan korter stap, of selfs ‘n bus neem soms tussenin. Hierdie is die Franse roete, wat die meeste gestap word. Daar is nog baie ander roetes om te kies ook.

        Like

        1. Het vir jou in my vorige antw verduidelik wat ek graag sal wil doen.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: