Rebusfontein + inwoners + sirkus


Dit gaan ‘n fees wees. Wat gaan gebeur kan niemand voorspel nie.Die opwinding is besig om op te bou.

Hier is my rok. Ek moes by die ‘over size’ rokke kyk omdat my boesem nogal baie materiaal nodig het om alles te verbloem.

Image result for ballroom dresses

Lees die ander bloggers se bydraes by https://fresh.inlinkz.com/party/556868f82eae403d9143258e74ee97b1

Advertisement

22 responses to “Rebusfontein + inwoners + sirkus”

  1. michelleperram Avatar
    michelleperram

    Beautiful dress. Send of pic of you wearing it too.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Haha, it’s all in the mind. It’s not a real occasion it is only fantasy.

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Sjoe dis mooi! Hou jy van geel?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Geel is gladnie in my smaak nie. Hierdie rok het egter my betower.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dis regtig besonders … die swart maak dit spesiaal

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Beslis waar. Hy is in rooi ook maar is nie so treffend as die geel nie.

          Liked by 1 person

  3. Toortsie Avatar

    Wow! Jou rok is pragtig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Toorts. Ongelukkig het ek en Kameel dieselfde goeie smaak maar gelukkig is ons amper n tweeling. Ons kan lekker grappies maak.

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Ek het dit raakgesien, maar wat maak dit regtig saak? Solank julle net albei goed voel. 😁

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Is so . Ons aanvaar mekaar se keuse en ek dink ons gaan goed saam gallop op maat van die musiek.

          Liked by 1 person

  4. Kameel Avatar

    Oeps groot probleem…. ons twee se rokke lyk dieselfde. Ag dit maak ook nie saak nie ek gaan i.e.g nooit weer die aandrok aantrek nie. Ons het goeie smaak nê 😊

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ons is mos amper soos n tweeling, dis hoekom ons dieselfde mag wees. Ons gaan lekker jollie wees in ons geel rokke.

      Liked by 1 person

      1. Kameel Avatar

        Ek het nounet die groot jolaand geplaas as jy wil lees. 😊

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          A ha, sal bietjie gaan kyk. Ek was van die begin van Augustus weer op my afwesige stadium gewees en het min blogs gelees omdat dit my te veel ontstel het.

          Liked by 1 person

          1. Kameel Avatar

            Gesien jy is stil. Hoekom ontstel die blogs jou. Ek lees net die waarmee ek emosioneel kan deel.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dis wat ek ook maar doen. Dan aan die anderkant voel ek half skuldig omdat ek nie almal besoek en kommentar lewer nie. Dis maar net iets wat ek in myself moet uitwerk. Ek het regtig goed gevoel toe ek nie lees nie en het besluit om aan te hou om net te lees waarvoor ek kans sien. Eks ook besig om my vriendekring te verander want daar is n klompie wat my ook ongemakliklaat voel omdat ek sekere dinge nie kan hanteer nie,
              Nou het ek lekker hier by jou uitgepak. Dankie vir jou oor wat luister.

              Like

              1. Kameel Avatar

                Jy is meer dan welkom Scrapy. Dis nodig dat ons kies sonder om skuldig te voel.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Ware woorde, dis daardie innerlike kretiek wat mens altyd skuldig laat voel.

                  Liked by 1 person

  5. Una Avatar

    Goeiste Scrapy, dis pragtig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Het lank gesoek vir iets.

      Like

  6. perdebytjie Avatar

    Dis ‘n beeldskone rok, Scrapy!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, die swart en geel trek dadelik mens se aandag.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: