1960-1980


1967 Wag-‘n-Bietjie-Koshuis. Ek het ‘n selfgemaakte rooi linne rokkie aangehad en my eerste hangertjie wat ek vir my gekoop het.

Skoolhou Hennopsrivier Laerskool 1968-1971. Ek het self die truie gebrei.

1972 Laerskool Potgietersrus koshuis. Die hare is ‘n haarstuk wat ek nog steeds het. Dis regte mens hare

1979 besluit ek om ordentlike fotos te laat neem om aan korrospondente te stuur. Swart truitjie met rooi kraletjies om die nek. Ek het in 1974 alle kleure stringetjies kraletjies gekoop in London op ‘n vlooimark

30 Augustus 1980 trou ek met ‘n “wonderlike” man. Satyn bandjie en astertjie om die nek. Spesiaal my hare laat groei vir die geleentheid.

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

39 thoughts on “1960-1980”

    1. Dankie Trommeltjie. Ek het ook steeds honderde sakkies en boxies met fotos en negatiewe wat nog verwerk moet word. Sal seker nie in my leeftyd gebeur nie. Moet nou eers kleinkind n beurt gee. Ek het nog niks met haar fotos gedoen nie en sy is al verby haar tweede jaartjie.

      Like

      1. Dis wonderlik hoe elkeen haar eie meganisme het waarvan hulle gebruik maak as daar ‘n storm in hulle lewe is..ek is so bly dit het jou gehelp.

        Like

    1. Baie dankie Frannie. As jy maar weet hoe stormagtig alles was. My rok is n gehuurde rok gewees wat vernou moes word wat die vrou toe nooit gedoen het nie. Ek het die Vrydagmiddag my blomme opgelaai in Potgietersrus en Pretoria toe gevat vir Saterdag se troue. Nou dink ek darem lekker terug.

      Liked by 1 person

  1. Jy het dit nou so mooi kunstig gedoen.Ek wou nog altyd scrapbook, nog nooit so ver gekom nie. Jy is pragtig op al die foto’s!Dankie vir ‘n kykie in jou lewe.

    Like

    1. Dankie vir jou mooi woorde. Ek dink ek het bietjie deurmekaar geraak met die antw op jou blog. Ek het daar gepraat van scrap booking wat terapeuties is. Mens sorteer die fotos van die geleentheid uit en versier dit. In die tussentyd vergeet jy van alles wat om jou aangaan. Ek dink jou natuur fotos kan beslis pragtige albums oplewer. Ek het bv reeds 12 foto albums reeds gemaak. daars nog n hele paar wat nog voltooi moet word.

      Like

Leave a Reply to Gallivanta Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s