Sheep watching Front of house Bunny cage
Seven steps Penni & Compton On a mission-Sheeppoo
Electric fence Tired after his mission up hill
From the back deck Naughty sheep looking at me Penni basking in sunshine
On the trampoline Bea tired of all the jumping Relaxing for a minute
Climbing in a tree Jumping, jumping Motorbike
I had a good time on the farm. The weather was horrible and I had to stay inside the most of the time. I had to go out in the pouring rain to let the sheep into the paddock every day, feed the chickens who are way up the hill from the house.

Sunday October 6, Family and friends visited and we had a lovely sunny day. The weather was so good that we had a barbecue in warm weather(the wind was chilly)

Klink heerlik!
LikeLike
Was heerlike skryftyd vir my gewees.
LikeLiked by 1 person
Wat n wonderlike tyd in die vars lug, Ineke!
LikeLike
Slegte weer het gemaak dat ek meeste van die tyd binne moes bly maar ek het elke dag sopnat gereen as ek die dier moes inlaat en voer. Dit was snags nog regtig koud ook. Ek het dit steeds geniet so op my eie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige tonele wat jy vasgelê het, Scrapy. Ek glo jy het die kuier baie geniet.
LikeLike
Baie geniet maar uitputtend met die skape wat telkens uitgebreek het en teruggejaag moes word.
LikeLike
Dis ongelooflik mooi daar Scrapy.
LikeLike
Dit is beslis mooi. Onderlangs loop nog n rivier ook. Die wind vang mens net baie daar bo op die berg.
LikeLiked by 1 person
Gelukkig is dit darem ‘n geldjie in die sak! Jy is baie dapper.
LikeLike
Jy sal vir my lag as jy gesien het hoe ek geklouter en geklim het in die nattigheid. Die skape het gedink ek is n valk of aasvo”el wat met uitgespreide vleke op hul afkom!
LikeLiked by 1 person
Klink na ‘n vreeslike avontuur.
LikeLike
Dit was. My jare het ook teen my begin tel wat al die oefening betref. Gelukkig het ek elke oggend uitgerus opgestaan.
LikeLiked by 1 person
Ai toggie volgende keer moey jy ‘n vriendin saam vat of vir Bertus!
LikeLike
Haha, n vriendin sal beslis n bietjie jonger wees want dis hoge opdraendes die bult uit. Was net heeltyd bang ek val en wat doen ek dan?
LikeLiked by 1 person
I won’t mind doing all of that to be on a farm again. City life is a grudge activity adopted under duress. At least it’s Cape Town, the great city, not another. I live smack in between two protected reserves.
LikeLike
Ouch, not much space for you to move around. This house sitting is special to me. It’s the second time I did this farm. December I’m looking after a different farm.
LikeLike
I need a dozen. Farms. With border collies and merinos and Jersey giving rich, yellow milk. That’s how I loved to farm. And really wild Sanguni cattle that get milked with a 30.06 ready….
LikeLike
Those were the days.
LikeLike