
November 2: 1959 words
Gives me 3621 words for two days.
I wrote about Animals in my life.
- Milk Goats
- Dogs : Alaskan Malamutes, Miniature Schnauzers, Boerboel.
Tomorrow I’m going on with Animals and tell about qualifying as an animal behaviourist.
👏👏👏👏
LikeLike
Oe … miniature Schnauzers!
LikeLike
Het van 1980 af nog altyd een of twee gehad Op n stadium het ek selfs drie gehad. Ek het een van mishandeling gered. Sy was al vier jaar oud en so geestelik verniel dat ek lank gesukkel het om haar weer wond te laat voel.
LikeLiked by 1 person
Ag siestog Scrapy, hoe kan iemand ‘n Schauzer nie net lief hê nie? Ek het op stadium 5 gehad, kyk gereeld na sewe as ek by die huis is
LikeLike
Dis wat ek ook vir die man gesê het. Hy was n regte boelie en die arme hond het regtig gevoel sys niks werd nie. Sy wou nie eers saam met my gaan loop nie. moes haar sleep want sy bly stokstyf lê as ek haar neersit om verder te loop. Gelukkig het ek darem vir Nancy en Bobbie gehad en ook Boesman my boerboel wat haar laat tuis voel het op die einde.
LikeLiked by 1 person
Siestog, arme woef.
LikeLiked by 1 person
Mooi!
LikeLiked by 1 person