
November 3: Day three 2733 words
Gives a total of 6354 words of the 50 000 words
This time I completed my animal adventures by explaining becoming an animal behaviourist. My interest is dogs and how they react on human interference in their way of living as domestic animals.
Mens kan aan aantal woorde sien jy het lekker oor animal behaviour geskryf.
LikeLike
Dis my geliefde onderwerp. Ek het al die dierkaskenades op die plaas neer geskryf en toe het ek nog nie eers regtig by my werklike verduideliking uitgekom hoe dit gekom het dat ek die twee jaar gestudeer het nie. Sal nog weer daaroor skryf as my woorde aan einde nie genoeg is nie.
LikeLiked by 1 person
Ek haal my hoed af vir julle, wat hierdie ding aangepak het. Sterkte!
LikeLike
Dankie vir ondersteuning. Gaan maar woes maar wat sal mens nou sê, aanhou en uithou.
LikeLiked by 1 person
Kan nie wag om te lees nie
LikeLike
Dit sal nog bierjie tyd vat want jy wil nie weet hoe my skryfwerk lyk met hierdie gejaag na woorde nie.
LikeLiked by 1 person
Ek kan net dink dat dit lekker moet wees
LikeLiked by 1 person
Mooi! Ek het vandag nog nie ‘n woord getik nie.
LikeLike
Dankie, vandag 4e was nie my dag nie . Het net oor die 800 woorde geskryf. Moet my onderwert of tema nog klaarmaak wat hopelik more sal gebeur.
LikeLiked by 1 person
Ek is vandag heeldag weg en wonder hoe ek gaan maak. My onderwerp vandag gaan dalk ook nie so baie woorde voortbring nie. My gedagtes sal maar kwaai moet ronddwaal om my kwota vol te maak.
LikeLike
Ek het mos gister nie genoeg gehad nie maar die vorige keer het opgemaak. My onderwerp is nog lank nie laar nie. Ek doen dit in fases.
LikeLiked by 1 person
Ek het gister te min geskryf. Sal vandag opmaak.
LikeLike
Gelukkig maak die dae nie regtig saak nie dis die skryf self wat belangrik is. Ek het die volgende link gekry wat nogal help om te fokus. https://discover.submittable.com/blog/kick-your-own-writing-butt-this-nanowrimo/
LikeLiked by 1 person
Dankie hiervoor. Ek het gelukkig die eerste dag ‘n dubbelskof geskryf en vooraf geweet dat bv gister moeilik sou wees. Ek probeer nou om die res van hierdie week elke dag ‘n bietjie ekstra te doen om sodoende voor te bly.
LikeLiked by 1 person
Ek het vandag my gate uit geniet om oor my S Amerika en Europese toere te skryf dat ek mysekf oortref het.
LikeLiked by 1 person
Ek isbly
LikeLike
Jy laat wiel nè? Welgedaan.
LikeLike
Jong ek het geweet dat ek vandag 4e nie veel tyd gaan hê nie. Net 800+ geskryf. Het darem my derde teken gekry. Nou moet dit gaan na sewe dae.
LikeLiked by 1 person