Christmas dinner: Aston Norwood NZ


Last night we had our end of year dinner at Aston Norwood gardens.

Before dinner we did some archery and clay pigeon shooting. The weather wasn’t the best but we still did it.

19 responses to “Christmas dinner: Aston Norwood NZ”

  1. Dit lyk so gesellig daar! Ek is mal oor boogskiet!

    Like

    1. Dit was regtig heel rustig en gesellig. Boogskiet was n eerste vir my.

      Like

  2. Baie bly om te hoor jy het nie iemand raakgeskiet nie!!! Lyk na vet pret.

    Like

    1. Daar was n makou wat besluit het om daar verby te loop en hy wou net daar by die teikens loop. Een van die manne besluit toe omdie ou van anderkant af te bekruip en homte jaag dat hy sommer so klein word so ver het hy gehol. Die instrukteur het darem die skietery eers gestop tot die gevogelde weg was.

      Liked by 1 person

  3. Kyk hoe oulik staan die sambrele op hulle eie! Julle lyk na ‘n oulike klomp!

    Like

    1. Dis hoekom sambrele sulke punte het. Grond moet natuurlik ook nat wees.

      Liked by 1 person

      1. Grinnik… en as dit wit is…

        Like

        1. Dis die kafee/eetplek se sambrele gewees.

          Liked by 1 person

    1. Dit is. Hul het ook n meditasie tuin met n doolhof. Ongelukkig was dit te nat om rustig dar te kon sit terwyl ouens hul skietery doen.

      Liked by 1 person

      1. Ek sien dis op die oomblik so nat daar by julle ook.

        Like

        1. Dit het nog nooit regtig droog geword nie. Weet nie hoe die midsomer gaan wees nie as dit so aanhou droog ons dalk heeltemaal uit of oorstroom.

          Liked by 1 person

          1. Ons is gewoond aan baie water, maar oorstromings twee keer in die jaar is nogal erg. Daar is darem nou water in die riviere waar ons drinkwater vandaan kom, maar dis nog so modderig dat dit te min is om die gebied te voorsien.

            Like

  4. That looks like a lovely place for an end of year function.

    Like

    1. It was very special because it wasn’t overdone. The surroundings was also worth the going. I’m not an going out person at all. Had to force myself because I knew it would be good for me.

      Liked by 1 person

  5. En hoe goed was jou korrel, Ineke?
    Die eetsaal was lieflik versier ne!

    Like

    1. My korrel is nog goed. Maar die boogskiet vat te veel krag om die snaar te trek! Dit was heel eenvoudig tog uiters mooi.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: