

Welgedaan! Ek wens ek was al daa5r – ek begin nou my voete sleep.
LikeLike
Ek skryf oor ‘n moelike onderwerp – die verhouding tussen my en my ma. Dis emosioneel uitputtend. Leersaam, ja. Ek dink ek verstaan nou heelwat dinge wat voorheen vir my duister was, maar ek weet ook dis tyd om dit agter my te sit.
LikeLike
Sjoe, baie baie geluk, Ineke, dis wonderlik!
LikeLike
Dankie, nou vir die groot redigering!
LikeLike
Fantasties, baie geluk, Ineke!!
LikeLike
Well done
LikeLike
Thank you!
LikeLike