Congratulations, winner!

11 responses to “NaNoWriMo: day 25 November 51 037”

  1. HesterLeyNel Avatar

    Welgedaan! Ek wens ek was al daa5r – ek begin nou my voete sleep.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie! Nee man jy’s amper daar. Daar is nog tyd. Dis n verligting as dit verby is maar ook die moeite werd.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek skryf oor ‘n moelike onderwerp – die verhouding tussen my en my ma. Dis emosioneel uitputtend. Leersaam, ja. Ek dink ek verstaan nou heelwat dinge wat voorheen vir my duister was, maar ek weet ook dis tyd om dit agter my te sit.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis wat met my ook gebeur. Ek het oor alles geskryf maar my moeilike huwelik loop ek steeds wye draaie om. Ek het wel begin raak aan daardie emosievolle tyd. Terwyl jy in die situasie is besef jy nie watter uitwerking dit op jou het nie voordat jy dit neerskryf nie

          Liked by 1 person

  2. Una Avatar

    Sjoe, baie baie geluk, Ineke, dis wonderlik!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, nou vir die groot redigering!

      Like

  3. perdebytjie Avatar

    Fantasties, baie geluk, Ineke!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie, bly ek het geskryf.

      Liked by 1 person

  4. aloysius5 Avatar

    Well done

    Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.