JusJoJan 15 January 2020 – A Door + One-liner Wednesday.


A DOOR

Doors are important, no door, no way in even the cat or dog door is important in a house.

One-Liner Wednesday/JusJoJan the 15th, 2020 – A Door

Click on the link to see how the challenge works:

16 responses to “JusJoJan 15 January 2020 – A Door + One-liner Wednesday.”

  1. I’ve often wondered how things would change if we had a dog door in our house. Seems like it would be so much simpler!

    Like

    1. My first home had a cat door which was too small for my dog to get out. He’ll just push his head through and watch what’s going on outside. Now I have a bigger door which he uses when he really needs to go out. I always walk him but at times he needs an extra outside time. Especially if it”s raining.

      Like

  2. Ek het jou probeer antwoord op jou kommentaar op my blog maar dis net weg. Kany jy dit weer post asb?

    Like

    1. Ha ha, Ek het gevra of jy yl? Ek het die stuk van Christa voor jou stk gelees so ek weet van waar jy kom en praat. Nadat ek gestuur het het ek gedink ekvat jou dalk in jou gesig en moes dit nie gedoen het nie. Dis dalk hoekom dit verdwyn het!

      Like

      1. My ou velletjie is dik. Amper soos my interdik. I don’t bruise easily 😎😁

        Like

        1. Was net vir my half vreemd om die saak van daardie kant af te sien. Daardie jare was daar n seun met my op skool wat sy vinger weggeskiet het. Wat van die bosoorlog en skietery?

          Like

          1. Die bosoorlog was waar my eie op my geskiet het. Die vyand het nooit probeer nie.

            Like

            1. Ek het n vriend wat by koevoet betrokke was en dis tye wat nie maklik verwerk word nie. Hy was/is n goeie mens maar baie hard as mens dit so kan noem. Selfbeskerming.

              Like

              1. Ek het baie Koevoeters geken en ook Recce’s. Die manne het dit maar moeilik.

                Like

          2. Dis amazing om te sien as sulke vlae van rooi tracer uit ‘n honderd gewere na jou aankom. Dan sien jy nie die gewone koeëls nie, daar is baie meer as tracer. Gelukkig het hulle meters te hoog gemik.

            Like

            1. Dis dinge wat mens altyd bybly. Sulke ondervindings het baie jong manne geknak vir hul lewens.

              Like

              1. Ons is op die KGB manier in die KERK vervolg. Praat van letsels wat bly.

                Like

                1. Kerk wil ek gladnie oor praat nie. Ek is n gelowige maar nie soos sekere kerke dit verwag.

                  Like

                  1. Ek is te ordentlik vir daai klub.

                    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: