From my doorstep.


There is always something going on in my street. My slide door opens on my deck which is higher than the street. From my doorstep I can see the sheep grazing and the farmers dog chasing the sheep on his own(this dog is very naughty, he isn’t supposed to run after the sheep. He also barks the whole day because the owners lock him up)

Yesterday or the day before I heard clip-clop, clip-clop on the road. I quickly went to my doorstep. I nearly missed the passers by. It was the lady who has multiple scleroses. She can’t ride the Clydesdale horse anymore. She rides in her electronic wheelchair and leads the horse. Her little Jack Russel sits on her lap.

In the two years I’ve been living here she has deteriorated from riding the horse to now only leading it.

On the road

9 responses to “From my doorstep.”

  1. Aitsa ek kan dit nog onthou…

    Liked by 1 person

  2. Sjoe dis hartseer. En tog is sy so dapper om aan te gaan en steeds met die perd te stap. Dis baie kosbaar

    Like

    1. Dit raak my hart elke keer as ek haar so sien. Sy aanvaar nie sommer hulp nie. Sy druk deur en doen self. In die begin met die scoter lopery wou die perd net nie behoorlik loop nie. Sy het gesukkel om hom te beheer in die straat. Gelukkig het iemand met n ander perd gekom en haar gehelp.

      Like

  3. Ai nee Ineke, so iets breek ‘n mens se hart. En terselfdertyd is dit so ‘n mooi storie van oorwinning oor jou gebreke.

    Like

    1. Beslis oorwinning. Sy het nog steeds vuur in haar gedagtes en praat al is die liggaam besig om af te breek.

      Liked by 1 person

  4. Sjoe Ineke, jou hart breek seker vir die dame wie se gesondheid so agteruitgaan.

    Like

    1. Ja dis sleg want sy was n aktiewe ruiter gewees ook. Die perd is baie geduldig met haar. Sy het hom eendag dorptoe gevat na die veearts Ek het agter haar gery en sy wasregtig so positief in haar handeling.

      Liked by 1 person

  5. Ag foeitog, hoe tragies – en hoe dapper van daardie vrou dat sy nog steeds self vir haar perd se oefening sorg!

    Like

    1. Dis al n ouerder dame en n kranige ruiter gewees. Die perd was in die begin baie onrustig toe sy met die scooter begin ry het. Noudat sy voor ry is hy meer gerus

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: