Toortsie has arrived in NZ



My sister in South Africa kept on asking about the book “Hier’s die Toortsie weer”. This morning the same question: Has it arrived yet? I wonder if it’s going to happen?

Well, dear sister, thank you for the book. I received it today. Toortsie(Madele) sent it off on January 13, and today is January 30, not bad at all.

Thank you Toortsie, for sending it to me. Thank you, my sister, for buying it and making the arrangements to send it.

Interesting information about South African Post service:

I also received a letter from the Government Pension Fund in South Africa today, Jan 30, 2020. The date when the letter was sent – 19 July 2019!

Can you believe it? Six months later, no wonder I never receive my life certificate. I think this is just not good enough!

,

36 responses to “Toortsie has arrived in NZ”

  1. Dis ‘n boek wat elke tuissjef behoort te hê. By gebrek aan ‘n vollediger kombuis kan ons nie alles uitprobeer nie maar daar is bv bobotie daarin waarsonder jy arm aan kultuur is en dalk nog nooit regtig gelewe het nie. In my buurt is Banting verbode want die mense eet seker hul eie potplante hier. Selfs die Banting-winkel het Paardeneiland toe getrek. Deesdae glo die beste plek om te wees vir besigheid.

    Like

  2. I often delivered items via registered mail to UK, France, Oz, NZ, Canada or USA. Country dependent, it takes 10 days to 6 weeks.

    Like

        • Depends on your postage too. Australia is a difficult country to work with. They started charging the import tax and that is something out of another world now the same as the USA. Ek stuur mos bestellings uit oor die hele wêreld en daardie twee lande gee my met tye grys hare!

          Like

          • My laaste pakkie Melbourne toe was in 2016. Ek kon weer nie ‘n pakkie van daar af ontvang nie en is dit reruggestuur.

            Like

                • Ek weet, dis so hartseer . Die tyd wat ek in die bib gewerk het het dit ontsettend moeilik gemaak met die stakings. Die pos is tog eintlik n lewensaar. Dis net onmoontlik om met SA te onderhandel per pos. My lewenssertifikaat moet gepos word. Mag nie geregistreer word nie. Hul laat nie weet of hul dit gekry het nie. Laaste jare kry ek net nie n vorm nie(want ek dink hul stuur dit nie eers uit nie). Moet telkens smeek om n duplikaat te kry. Dis nou die tweede jaar wat hul darem my aanlyn vorm en ID aanvaar. Maak my sielsongelukkig. Ek kan nie sonder geld lewe nie!

                  Like

                  • Ek moet maar daarsonder lewe….nie elke dag maklik nie.

                    In die 1980’s het ons onder by Culemborg afgekom op jare se pos in vraghouers en PX Containers. Skatkisorders wat ses maande geldig was by uitreiking, het toe lankal reeds verval. Mense se lewens is geruïneer deur spoorwegluiheid en nie stakings nie. Ek het dieselfde weer beleef, twee dekades later, in die Vrystaat. Dis te veel moeite om te werk vir sommige.

                    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: