Love is in Da Blog Day 4: A love song for your first love. Liefdeslied vir jou eerste liefde.


Love Is In Da Blog 2020 logo

Bee at

says:

While my goal for this year’s “Love Is In Da Blog” is to find lots of music from a variety of countries with music we don’t necessarily know, I can’t find one like that for all of our prompts. Today is such a day. The prompt was to find a song for our first love, 

This is again an Afrikaans song about love/first love.

Nooit Alleen

Jou naam is in my hand geskryf
Ek is verslaaf aan jou
Ek het jou in my ingedryf

Ek kan nie sonder jou
Maar die lewe loop sy draaie
Elkeen op sy eie paaie
Die son het in jou oe gebly
Dit was my warmte my hitte
Ek het behoort aan iets en erens, ek was iemand sin
Maar die lewe loop sy draai
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jys nooit alleen
Jy is myne myne
Ek was vir solank weggespoel
Ek kan nie eers onthou nie
Ek was ‘n stukkie van myself
Want ek was net sonder jou
Maar die lewe loop sy draai
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
My hart ontplof verslaaf aan jou
Ek druk jou in dis nooit genoeg
Dit wat ek is was eintlik net joune
Ek is nooit alleen want jy is nog hier
Jy tel my op ek kyk vir jou
Die wereld skree maar jy is myne
Jy is myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne

Advertisement

3 responses to “Love is in Da Blog Day 4: A love song for your first love. Liefdeslied vir jou eerste liefde.”

  1. Pete Avatar
    Pete

    Baie mooi.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Dit was moeilik om iets in Afrikaans te kry want hul bly sê ek kannie dit luister(copy) nie want my country laat dit nie toe nie, haha.

      Like

      1. Pete Avatar
        Pete

        😊

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: