Nancy wants photos on landscapes.
I am house sitting a kitty named Mia this weekend. She lives high on the hills which gave me a chance to photograph the “landscape”from the deck.

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
Nancy wants photos on landscapes.
I am house sitting a kitty named Mia this weekend. She lives high on the hills which gave me a chance to photograph the “landscape”from the deck.
13 responses to “A Photo a Week Challenge: Landscape”
Dis so pragtig Ineke! Die kleure is so intens!
LikeLike
Dankie, as jy mooi kyk sal jy sien hoe droog dit is daar om die mere. Die plantegroei is jare oue varings en inheemse plante. Dis regtig ongewoon droog.
LikeLike
Dis ongelooflik dat dit so droog daar kan word
LikeLike
Ek het juis my kinders die huis gewys en weer gekyk. Dis kurkdroog. Van die groot bome is besig om te verkleur en hul gooi hul blare af.
LikeLike
So hartseer. Klimaat verandering?
LikeLike
Beslis klimaatsverandering. Antarktika se ys is stadig maar seker om te smelt wat n groot verskil aan die lug samestelling maak.
LikeLike
Ai, dis erg
LikeLike
Weer gisteraand geluister na nuus. Temperatuur op antarktika was 18 grade Celsium wat geheel ongewoon is.
LikeLike
Wow, dis onrusbarend
LikeLiked by 1 person
As ek jy was het ek nie die huis teruggegee wanneer die eienaars terugkeer nie, Ineke!
LikeLike
Sal nogal lekker wees. Snaaks genoeg die man is van Suid Afrika. Hy’s al jare hier. Sy ma kom elke jaar vir n klomp weke kuier. Ek het haar verlede jaar ontmoet en ons het dadelik gekliek, Wys jou hoe klein die wereld is.
LikeLiked by 1 person
That kitty is some great views, Trompie and your mom took some great pictures too 😸Pawkisses for a wonderful Thursday🐾😽💞
LikeLike
Thanks, I haven’t met it but can smell her! Mum is going to put a photo up soon(hope so) Enjoy your weekend.
LikeLike