IN A NEW POST CREATED FOR THIS CHALLENGE, SHARE A PHOTO OR TWO OF SOME OF THE EYES IN YOUR LIFE.
Everyone is welcome to participate, even if your blog isn’t about photography.
https://nadiamerrillphotography.wordpress.com/2020/02/06/a-photo-a-week-challenge-eyes-2/
EYES

I am companion sitter for a few days. This is Mia, just over a year old. She is just adorable.
Hallo Mia!
LikeLike
Sy is kostelik!
LikeLiked by 1 person
Wow!
LikeLiked by 1 person
Mia is pragtig!!
LikeLike
Sy is en omdat sy nog jonk is wys sy en deel haar liefde met almal. Bea was gister half skrikkerig vir die kat wat so teen haar wil skuur.
LikeLike
Sy Sal nog gewoond raak aan die kietie ☺️
LikeLike
Hoop so. Sy is baie skrikkerig vir Trompie ook. Moet bysê Trompie probeer haar van my weg hou en dis nie so lekker nie. Tog as ek rustig sit sal sy begin om aan Trompie te raak. Is maar tyd wat nodig is.
LikeLike
Ja, verseker
LikeLiked by 1 person