Today’s intriguing prompt is from Barbara:
Find a song with love & flowers. Thanks Barbara!!!!!
Please head over to her wonderful blog “Teleporting Weena” and find out more about her and her interests.
Today it is an Afrikaans song by Pieter Smith – Blomme(flowers)
Blomme
Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê
Dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou Kastele bou
As jy maar net geweet het
Hoe ek oor jou voel
Sou dinge dalk presies kon wees
Soos wat ek dit bedoel
Want jy’s die een wat elke aand
My met ‘n glimlag laat gaan slaap
Vir jou ja vir jou
Raak ek nooit kwaad
Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê
Dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou Kastele bou
So hier is ek voor jou vanaand
Om net gou te kom sê
Presies wat in my hart aangaan
En dat ek jou wil hê
Vir maande lank al brand my tong
Om vir jou te vertel
Dat jy, jy’s die een wat tel
Ja nou weet jy hoe sake staan
En sal jy moet besluit
Of jou hart se lippe ook
Dieselfde deuntjie fluit
Vir maande lank al brand my tong
Om vir jou te vertel
Dat jy, jy’s die een
Die een wat tel
Met jou aan my sy
Kan niks my onder kry
Toe toe toe toe toe toe
As jy by my staan
Bring ek vir jou die maan
Toe toe toe toe toe toe
Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld op raak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê
Dat jy my sal liefhe
Sal ek vir jou Kastele bou
https://www.musixmatch.com/lyrics/Pieter-Smith/Blomme/translation/english
2 responses to “Love is in Da Blog 2020 Day 21 flowers and love”
Wat een leuk liedje, Ineke and Trompie😸Sorry I missed so many posts… again. We have to do something about the settings! Pawkisses for a Happy Weekend to the both of you and Healing Pawkisses are on the way🐾😽💞
LikeLike
Dankie, dis n geliefde liedjie van my. Thanks for the healing wishes. Trompie is sleeping. He’ll get better again. LOL
LikeLiked by 1 person