Love is in Da Blog 2020 Day 28 Love song containing a color


Can you believe it? We are nearly finished with “Love Is In Da Blog 2020”! Time flew by in good company and with lovely music. Thanks so much for your participation!!! You rock!!!

Barbara gave us today’s prompt and it is:

A love song that contains color

BLOU by Laurika Rauch

Blou (Blue) https://www.allthelyrics.com/lyrics/laurika_rauch/blou-lyrics-1247381.html

AS DIE SKEMER KOM
EN HY VANG MY BY JOU
EN HY STUUR JOU TERUG NA JOU HUIS TOE
WIE SOU VERSTAAN
HOE EK SOU VOEL
WIE SOU VERSTAAN
ORAL OM, OM MY HEEN
IS DIT BLOU
WANT EK WIL BY JOU WEES
EK WIL BY JOU WEES
VANAAND
TYD EN PLEK
BEPAAL WAT GEBEUR
NIEMAND KAN DIT KEER NIE
SÊ MY WAT’S REG
EN WAT IS VERKEERD
WIE SOU BEPAAL?
ORAL OM, OM MY HEEN
IS DIT BLOU
WANT EK WIL BY JOU WEES
EK WIL BY JOU WEES
VANAAND

KOOR:
ALLES IS BLOU
ALLES IS BLOU
BLOU IS DIE WOLKE
BLOU IS DIE MAAN
BLOU IS DIE VENSTER WAARBY EK STAAN
BLOU IS MY HART EN
BLOU MY GEDAGTES
BLOU OM MY HEEN
ALLES IS BLOU
ALLES IS BLOU
ALLES IS BLOU
ALLES OOR JOU

AS DIE SKEMER KOM
EN HY VANG MY BY JOU
EN HY STUUR JOU TERUG NA JOU HUIS TOE
WIE SOU VERSTAAN HOE EK SOU VOEL
WIE SOU VERSTAAN
ORAL OM, OM MY HEEN
IS DIT BLOU
WANT EK WIL BY JOU WEES
EK WIL BY JOU WEES
VANAAND

Love Is In Da Blog 2020 logo

10 thoughts on “Love is in Da Blog 2020 Day 28 Love song containing a color

    1. Ek ook. Het haar in Pietersburg hoor sing. Toe sy Blou sing het van die ongeskikte mense uitgegaan by deur om iets te drinke te kry. Sy het net daar gestop en gese dat sy kannie atmosfeer skep as mense in en uit beweeg nie. Wou sommer ophou met haar vertoning.

      Liked by 1 person

      1. Deesdae se gehore is vreeslik ongeskik.Ons het eenkeer in Wallis na die Walliese Mannekoor geluister en ‘n jong paartjie het heeltyd sit en gesels. Die dirigent het gevra hulle moet die saal verlaat en buite gaan klets.Dit was een van daardie geleenthede waar mense om tafels sit.Dit skep ook probleme want dan dink mense dis eet en drink en gesels, met die kunstenaars as agtergrondmusiek. Ek haat sulke geleenthede!

        Like

        1. Die een met Laurika was ook half informeel. Lucas Mare was die eerste kunstenaar en het tussen fafels geloop en gesels met die gehoor. Voor Laurika opgetree het is daar gevra dat mense haar moet respekteer, wat hul toe nie gedoen het nie.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.