We are in our second day of Lock Down in New Zealand.
We may still go for walks keeping our distances and stay in the neighbourhood.

We are putting a toy bear in the window so that when people are passing they can enjoy looking out for the bears.
I do not have a teddy but I’ve got a Schnauzer toy dog in the window. My son gave it as a gift to me in 2006 when I visited NZ.


16 responses to “Teddy bears in windows NZ 2020”
Oooooo toe was jy nog ‘n jong poppie!
LikeLike
Oud in jare alreeds en steeds jonk van hart.
LikeLiked by 1 person
Hoop dit gaan goed met jou, Ineke.🌸🌸🌸
LikeLike
Gaan so goed dit kan. Gemoed gaan maar op en af maar hanteer dit soos dit kom. Hoe voel jy?
LikeLike
Oh, this sure will bring a smile to all the people, Ineke and Trompie😸Pawkisses for a Happy Furriday. Stay Safe Healthy and Yourselfie🐾😽💞
LikeLike
Lots of smiles and excitement. Enjoy your weekend. Extra licks for staying save.
LikeLiked by 1 person
Wat n lieflike idee!
LikeLike
Dis heerlik om die opwinding in kinders se stemme te hoor as hul verby loop.
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n oulike idee – die teddiebere.
LikeLike
Dit is. Dis ook ver mammas met kleiner kindertjies wat dit baie geniet. SElfs Bea het n teddy in die venster gesit.
LikeLiked by 1 person
Oulike idee. Baie sterkte daar
LikeLike
Dankie by julle gaan dit ook maar regtig erg! Dankbaar om hier te kan wees.
LikeLike
Ja dis wild. Bly veilig jy is kosbaar
LikeLike
Dankie, jy ook! Sterk staan.
LikeLike
More my kosbare tanna. Ons eerste dag van lockdown en dit is dood stil soos n Sondag. Ons mag nie eers met ons honde stap nie. Pas tanna mooi op. Liefdetjies
LikeLike
Dankie, Jul moet veilig bly. Dis belangrik.
LikeLike