I am privileged to be one of the over 70s to whom groceries may be delivered. As a person over seventy, it is better to stay home, away from shops and people.
Sunday, I went online and ordered my groceries. The shop warned that it could take up to two weeks before it could be delivered.
I was lucky there were still two spaces on Friday, April 3, between 10 – 12 am.
Today April 3, I prepared to receive my groceries.
I first washed my dishes to get enough space on my bench.
I cleaned the two bench sides. One side for the “so-called” could be infected groceries coming from the shop.
The other clean bench-top also ready and fresh for the groceries after I cleaned them with warm soapy water.
Just after 11 am my groceries arrived. Neatly packed in paper bags. I thanked the driver and clapped my hands out of thankfulness for his unique work.


I put the full bags on the “infected” bench top. I cleaned everything with warm soapy water. I took the paper bags outside, folded them up and threw them in my rubbish bag.

The last thing I need to do now is pack everything away.
Thank you all the packers and deliverers for bringing my needed groceries to my doorstep.
Ek is baie bly en ek sien darem ‘n pakkies koekies ook
LikeLike
Die donker sjokolade is eintlik belangriker. Koekies is eintlik meer vir as Bertus en Bea kom kuier wat nou nie gebeur nie so ek eet maar op my eie.
LikeLiked by 1 person
Geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Bly jy kon regkom met kos. Ons het ook gelukkig aflewerings dienste by ons!
LikeLike
Dis goed om te hoor. Dit lyk maar rof daar by julle.
LikeLike
Dit it baie rustig hier waar ons bly
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy is goed versorg
LikeLike
Dankie ek ook. Het toe nie by die fotos uitgekom die naweek nie. My gedagtes is maar bietjie afwesig van wat ek regtig wil doen.
LikeLike
We are using the divided table idea for our grocery deliveries too. It works well. Have a good weekend and stay well.
LikeLiked by 1 person
Trompie lyk asof hy daardie papiersak graag sou wou verskeur het 😀
LikeLike
Eintlik was dit die afleweraar wat hom meer geinterreseer het want dit was n “agtergeblewene” wat dit gebring het Ek’s bly hul gebruik die behoeftiges om die rywerk te doen. Hul nood is groter as die wat nog n inkomste het.
LikeLiked by 1 person
Ek het nou amper gedink jy doen Tina se Sondag Kopies na, Ineke! 😀
Baie bly dat jy so van jou kruideniersware voorsien kon word.
LikeLike
Haha, amper nê! Dankie vir jou ondersteuning.
LikeLiked by 1 person
Ek gaan gou vandag ‘n paar goedjies koop. Dis my eerste keer ‘buite’ sedert ons inperking begin het.
LikeLike
Sterkte hoop jy kry wat jy nodig het. Laat weet asb.
LikeLiked by 1 person
Ja wat, net die heel basiese bantingkossies. Dis gewoonlik nie wat die massas gryp nie. Hoop ek kom virusvry terug.
LikeLike
Ons kry gladnie koekmeel nie. Ek vra toe vir een van die glutenvrye mele. Wraggies toe ook almal uit. Ek het wel net na ek jou boekie gekry het amandel meel gekoop. Kan ek dit as meel gebruik om broodrolletjies te bak. Het n resep met bakpoeier, mayonaise
LikeLike
Ek kan jou regtig nie antwoord nie, want ek weet nie. Dis maar ‘n groot gesukkel wanneer ek oorslaan tussen verskillende mele en ek ken nog nie regtig die antwoord wat werk nie.
LikeLike
Moenie worrie nie, net gedink jy weet dalk.
LikeLiked by 1 person
Alles reg.
LikeLiked by 1 person