Although we are in lock down I am still positive that we are going to survive.
I woke up with rain splattering on the roof.
Opening the curtains I saw this beautiful morning in New Zealand.

I went for my walk and had to take and share a photo of the street where I live.

Now I am sitting at the table doing my writing and this is what I see when I look up.

That’s a beautiful environment, Trompie😸Clean Pawkisses for a Happy Sunday. Stay Safe Heathy and Yourselfie🙏🐾😽💞
LikeLike
WE are still in our selfie. Today we are going to hear if the lock-down is going to be lifted and only isolation for the elderly and younger ones. Trompie is looking forward to greet al his friends again but I think that would take some more time.
LikeLike
Poskaartmooi Scrapy. Wens ek het ook so ‘n mooi uitkyk gehad.
LikeLike
Dankie. Dis nogal n belewenis om so in n Paradys te kan bly al is mens opgesluit.
LikeLiked by 1 person
Ek het gedog hulle is uit die paradys gesluit…. nou sê jy opgesluit 🤔
LikeLike
Dis doerdie paradys nie hierdie paradys nie, haha.
LikeLiked by 1 person
Jy bly op ń pragtige plek, Ineke.❤
LikeLike
Dankie Una, dis vir my n paradys as mens dit so kan noem.
LikeLike
Dis so lekker om jou omgewing te sien, dankie! Mooi bly daarso.
LikeLike
Groot plesier. Bly jy kuier darem bietjie by my plekkie.
LikeLiked by 1 person
Dis een van my gunstelingplekke.
LikeLike
O maar dis pragtig groen.
Ek is skoon opgewonde want ek het dit ook gesien.
LikeLike
Kan jy glo dit was tien jaar gelede! Lyk nog steeds dieselfde.
LikeLike
Bly dit gaan goed daar by jou!
LikeLike
Dankie.
LikeLike
Hallo Scrapy, ek is skoon uit blog geskrik met die inperkery, kom nou eers weer by. Baie sterkte en liefdegroete. Gaan beslis my veilige plek meer kom opsoek en weer skrywe. Sê vir Trompie die Watervalbende blaf groete.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die blaf groete. Trompie weet nie meer hoe om my tuisbly te hanteer met tye nie. H gaan lé steeds voor deur en wag as dit my tyd is om huistoe te kom. Liefde vir jou in jou opsluiting.
LikeLike
Hi Ineke, so glad to hear you are doing fine in lockdown and womderful to see your new abode. It looks very green and rural, but at the same time I feel it’s not too far from where you used to live as the mountains look similar?
LikeLike
It looks similar because they are the same hills . They are just at the other side of the river and nearer to them. Its on the way to Birchville turnoff.
LikeLike
I knew it! I thought it looked like Birchville! But thought it would be silly to think that it was the same hills. Yet it is.
LikeLike
Just a bit more to the right you get the turn off to Birchville vrom Hupper Hutt.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dis darem pragtige plantegroei daar, Scrapy. Sulke sagte groen en ruin herfsklere.
LikeLike
Dit is beslis salwing vir die gemoed elke nuwe dag. Vanoggend huppel en spring die klomp skape asof dit lente is.
LikeLiked by 1 person
What a lovely street you live on and such a view of the hills !
LikeLike
It is a wonderful place to be. I usually see the sheep grazing in the paddock across the street too.
LikeLiked by 1 person