Hul het maar n spesiale kyk. Trompie kan ook sy kop bietjie af hou en dan opkyk sodat daar wit maantjies aan onderkant van oรซ is. Kan hom dan sommer opvreet!
Hul was al bietjie verrinneweer want ons het vreeslike wind gehad en ook reenbuie. Die warm dae is ideaal vir hul om vinnig uit te kom. Hul leeftyd is ook maar net n paar dae.
Ja, interessant dat hul altyd op dieselfde plekke opkom. Natiuurlik omdat hul spore in die grond kan bly vir n lang tyd. Sodra temperatuur en klammigheid reg is laat wiel hulmet groei. Kom selfs oornag uit.
Hul is beslis giftig. Ek het “geleer”as hul n los kransie of velletjie onder die dakkie het rondom die stammetjie is hul giftig. Hier is daar mos n geloof dat die goed vernietig moet word omdat dit boosheid in het. Die paddastele word meestal stukkend geskop deur sekere bygelowiges.
14 responses to “Monday walk. Look what I found.”
Mis ek daai kyk van โn Schnauzer!
LikeLike
Hul het maar n spesiale kyk. Trompie kan ook sy kop bietjie af hou en dan opkyk sodat daar wit maantjies aan onderkant van oรซ is. Kan hom dan sommer opvreet!
LikeLike
Dis pragtig!
LikeLike
Dankie, Eintlik spesiaal want ek het die eerste een hier in NZ gesien en my verkyk daaraan. Nou weet ek al waar hul gewoonlik uitkom.
LikeLiked by 1 person
Dit het die mooiste kleure!
LikeLike
Hul was al bietjie verrinneweer want ons het vreeslike wind gehad en ook reenbuie. Die warm dae is ideaal vir hul om vinnig uit te kom. Hul leeftyd is ook maar net n paar dae.
LikeLike
Gelukkig kon jy dit darem nog afneem!
LikeLike
Ja, interessant dat hul altyd op dieselfde plekke opkom. Natiuurlik omdat hul spore in die grond kan bly vir n lang tyd. Sodra temperatuur en klammigheid reg is laat wiel hulmet groei. Kom selfs oornag uit.
LikeLike
Ongelooflik, die natuur op sy beste
LikeLike
Beslis.
LikeLiked by 1 person
Is daardie giftig? Hoe weet mens?
LikeLike
Hul is beslis giftig. Ek het “geleer”as hul n los kransie of velletjie onder die dakkie het rondom die stammetjie is hul giftig. Hier is daar mos n geloof dat die goed vernietig moet word omdat dit boosheid in het. Die paddastele word meestal stukkend geskop deur sekere bygelowiges.
LikeLike
Hehehe soos hulle my wit kat se hare stomp afgeskeer en die pragtige sesvoet molslang doodgemaak het.
LikeLike
Netspo. Bygeloof is maar n slegte ding veral as jy regtig glo in die bo-natuurlike.
LikeLike