I did my washing on Saturday because it was announced that the weather would change that night. Did the weather change? Wow, we had heavy rain since Yesterday. Sunday afternoon I folded up all the washing and put it away. Monday morning I missed my pair of gloves. I looked in the cupboard, under the drawers. Nothing. I kept on thinking where they could be.
Tuesday morning I opened the curtain. I always look out the window to have a look at where Trompie was. What did I see?

The gloves still hanging on the washing line. Soaking wet.


cute! Bly jy het gekry. Hier word goed sommer so in die huis droog.
LikeLike
In die winter bly die goed ook maar binne om droog te word. Ek het nie n droër nie. In somer hou ek van buite ophang in sonskyn.
LikeLiked by 1 person
Ons het ook nie droeërs nie, dit word sommer so in diemoggend droog. Die lug is so droog dat mens met ‘n baie seer keel opstaan en soms help,sluk nie baie nie.
LikeLike
Nee wat omdat ons winterreën kry bly alles baie nat en klam.
LikeLiked by 1 person
Ons warm huise droog dit uit.
LikeLiked by 1 person
Aha … ek sien ‘n lekker groot daggabos!
LikeLike
Jy’t seker nie jou bril op nie! Weet jy hoe so n plant ooit lyk.
LikeLiked by 1 person
Hehehehe ek spot sommer!
LikeLike
Met spot ga je naar bed Suster!
LikeLiked by 1 person
Dis juis wat mens nie wil hê nie… nat handskoene!
LikeLike
Juis hul gewas sodat hul reg is vir die koue! Ek kon net nie onthou waar hul was nie. Dog ek is besig om te verloor teen my denke/onthoue.
LikeLiked by 1 person
Reën dit steeds, Ineke?
LikeLike
Ja dit het veral gistermiddag baie hard gereën en hele nag ook. Vanoggend (Woensdag) is dit oopgetrek maar heelwat koeler buite. Onthou ook ons kry winterreën, dis belangrik dat dit reën. Noordelike deel is tot droogte geteisterde gebied verklaar. Selfs munisipale water is op. Water word aangery.
LikeLike