Unexpected visit.


We picked the last flowers.

Eating an ice block with dad.

22 responses to “Unexpected visit.”

  1. Jul prinsessie word so vinnig groot, Ouma Ineke!

    Like

    1. Dit is so. Veral as mens haar so min sien.

      Liked by 1 person

  2. She’s such a sweet girl. I hope you can manage the introoder, Trompie 😸Clean Pawkisses for a Happy Weekend. Stay Safe Healthy and Yourselfie🙏🐾😽💞

    Like

    1. Thanks Binky and Oma! Trompie doesn’t like the situation at all. Very jealous.LOvely weekend to you too. Monday we are going to hear if we are moving into phase 2, which means that school are going to start again. I’m thinking of not going back at the moment my health is more important than other peoples children. High paws and a few extra licks. Look after yourself.

      Like

  3. Ag dis lekker dat hulle kan kuier. Hier word dit regtig nou lank

    Like

    1. Is lekker. Jy ry darem nog so nou en dan om inkopies te kry wat ek gladnie gedoen het in amper twee maande! Gaan vreemd wees om in winkel te kom.

      Liked by 1 person

      1. Gelukkig is dit op dieselfde plek.

        Like

        1. Steeds, ek het nou 2 maande laas geshop.

          Liked by 1 person

    1. Dis alles klein dingetjies wat ek lekker wegbêre vir tye van alleen wees.

      Liked by 1 person

  4. Wat ‘n lekker verrassing!!

    Like

    1. En hoe! Ons het ook sommer al die laaste blommetjies gepluk en toe squash sy dit met houtlespel soos sy dit kook!

      Like

      1. Ag dis wonderlik dat sy so lekker by jou kan kuier💕

        Liked by 1 person

  5. Die lekkerste lekker, Ineke! Ek hoop jou liefdes glasie is bietjie voller.❤

    Like

    1. Beslis lekkerste lekker. Jy my glasie het eintlik oorgeloop op daardie oomblik. Hoop jou kinders kom veilig terug en dat hul nie verlore op lughawe moet sit nie.

      Like

  6. Dis pragtige foto’s Ouma! Jy was seker onuitspreeklik bly om haar weer te sien.

    Like

    1. Dankie Hester, ja dit was nou n heerlike besoek gewees. Toe hul moet ry kruip sy stilletjies agter my bed weg. Ons soek en sy bly doodstil klein klits. Hoe gaan dit met jou neus en leefwyse op oomblik?

      Liked by 1 person

      1. Sy het seker so lekker by ouma gekuier dat sy nie wou huis toe gaan nie. Die neus is nog baie seer en bottoe, en die nagevolge van die narkose laat my bog baie slaap. But this too shall pass.

        Like

        1. Is so, sy het soetjies tussen ore en neus net verdwyn. Op einde gee sy haarself weg omdat sy begin giggel het. Die narkose is ook maar iets op sy eie. Baie bly dat die bloeding gestop is. Dit sal nog maar lank gevoelig bly, veral noudat dit ook kouer word.

          Liked by 1 person

  7. Ag sy word so groot Scrapy. Kan dink dit was ‘n welkome kuier.

    Like

    1. Was beslis lekker. Sy het haar pa mal gemaak terwyl hy moes werk toe besluit hy om te kom kuier.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: