Welcome to One Word Sunday, and over to all of you to join the challenge with your own patchwork post.
To join the challenge, please use pingback by putting a link in your post to the URL of this post, allowing others to have the opportunity to visit and join the challenge.  Then come back here and leave us a comment.
If you have any problems with linking via pingback, just add your own URL into your comment.


18 responses to “Patchwork”

  1. milliethom Avatar

    Wonderful patchwork, Ineke – such lovely colours and designs. You are such a multi-talented person, and I imagine all your interests take up a lot of your time. It’s obviously worth it, though.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks for your kind words. I enjoy using my hands to create. Also helps to take the depression away.

      Like

  2. Drama – Travel with Intent Avatar

    […] Scrapy Do at I Scrap 2 […]

    Like

  3. seegogga Avatar

    Pragtig Scrappy! Jy het baie geduld om dit met d hand te doen!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie seegogga. Ek het meestal in die sonnetjie gesit en werk en dan natuurlik terwyl ek TV gekyk het. Dit het my gedagtes gekalmeer om so te kon werk.

      Like

  4. scr4pl80 Avatar

    Love the rich colors in the first one and the stripes on the bedspread!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks Janet. My colours too. I hand quilted them all.

      Liked by 1 person

  5. Tannie Frannie Avatar

    Is dit jou handewerk? So mooi, en natuurlik is die kattekombers my gunsteling.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja is my handewerk. Net sak en hondkwilt is met masjien gestik. Ander is almal hand gekwilt ook. Die katte een is Tina s’n. Hy het gelukkig darem by haar uitgekom terwyl my ander een wat ek vir my ouer suster gemaak het nooit by haar uitgekom het nie.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Gelukkige Tina! Het die kwilt vir jou ander sus in die pos verdwyn? Ek het vir my kleinkinders winterskleertjies gekoop en nou gaan hulle volgende winter te groot wees daarvoor, want ek wil nie die kans waag en dit vir hulle pos nie. Dit lê in sulke bondeltjies in my kas, maak my vreeslik hartseer as ek dit sien…

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja dit was die liewe SA pos. Dit moes net na Centurion to gaan en nie eers Pietersburg nie. Net nooit gesien nie. Was juis toe die stakings so in volle beginstadium was. Kan jy nie die kleertjies omruil vir n groter maat nie? Kan goed glo dat dit jou hartseer maak. Dink jy jy sal weer eendag kan terug gaan? Wonder maar net. Maak my sommer morbied as ek aan die omstandighede dink in SA. Ons is nou in Fase 1. Net die grense is nog gesluit.

          Liked by 1 person

          1. Tannie Frannie Avatar

            Sjoe dis darem ‘n groot verlies! Die kleertjies was op die winteruitverkopings, sal nie kan omruil nie. Ek weet glad nie, die toekoms is vir my duister. Ek sien Nieu-Seeland se nuus is so goed, ek is regtig bly om dit te hoor.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ja, ek is netso bly vir die omstandighede hier. Was in die begin maar baie angstig gewees oor die hele situasie. Net die grense is nog gesluit. Baie moeilike tye vir klein besighede. My seun moes baie van goed wat hy gestuur het refund omdat mense niks gekry het nie. Daar is dus n groot voorraad wat iewers lê en wag om verwerk te word of net sommer vernietig gaan word.

              Liked by 1 person

  6. Aletta - nowathome Avatar

    Ineke dit is so pragtig!!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie Aletta. Meeste is nog met die hand gekwilt.

      Liked by 1 person

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Wow, dis wonderlik!

        Liked by 1 person

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek het eers jare later dit profesioneel laat kwilt. Die hankwilt was my terapie om weg te kom van die neerdrukkende tye waarin ek was.

          Like

          1. Aletta - nowathome Avatar

            Daar is niks beter as dit vir terapie nie. 💕

            Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.