


Oulik… die stofsuier het baie werk met so hond
LikeLike
Ag moeder, kyk daai voete.
LikeLike
Dankie. Ek wil nie eers daaraan dink om nie een te hê nie. Toe ek hierheen gekom het was ek twee jaar sonder. Gelukkig het my kinders darem vir Luigi gehad wat bedags by my was.
LikeLike