My work as before and after school carer ended when New Zealand opened the school again while moving back at the beginning of phase two of isolation.

The school (principal) presented me with this lovely bouquet and kind words. I feel sad about not seeing everybody anymore but I feel at ease because I know it’s my time to farewell the work I did at the school, and with the lovely children.

Advertisement

26 responses to “Bouquet to say farewell-poroporoaki.”

  1. Tannie Frannie Avatar

    ‘n Pragtige ruiker. Die kindertjies sal jou mis!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek dink ook so. Ek mis hul ook nogal met tye!

      Liked by 1 person

  2. Kameel Avatar

    ‘n Mooi ruiker vir ons Scrapy. Sterkte vir pad vorentoe!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Kameel dit het my goed gedoen om n ruiker te kry. Baie lanklaas een gehad. Tot die hoof het my ‘n stewige druk gegee! Nou wag ons vir nuwe babatjie.(moontlik 14e Julie!)

      Like

  3. Abrie Joubert Avatar

    Pragtige ruiker Inneke. Ek hoop jou tyd word gevul met woorde, beelde en ander mense

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Abrie. Woorde en nuwe beelde en mense vul reeds my lewe. Ek gaan binnekort n tweede kleinkind ryker word en dan gaan daar lekker tyd wees vir kuier met kleintjies.

      Like

  4. rondomtaliedraai Avatar

    , n Tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan. Sterkte Ek is seker daar pop gou weer iets op!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Daar hoef niks op te pop nie. Ek mag darem nou bietjie agteroor sit ook.

      Liked by 1 person

  5. Aletta - nowathome Avatar

    Dis jammer dat jy moes gaan. Dis ‘n pragtige ruiker!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ag jong ek dink dis nou weer n hoofstuk wat ge-eindig het. Daar is ook maar n doel mee. Nou kan ek Bea help rondry terwyl nuwe babatjie amper daar is.

      Like

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Dis ook weer waar. Geniet dit 💕

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek gaan want die nuwe baba gaan my kans gee om meer met Bea te wees.

          Like

          1. Aletta - nowathome Avatar

            Ek is bly julle kan meer tyd saam spandeer

            Liked by 1 person

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek ook! Sy soek my selfs in middag as Pappa haar gaan haal.

              Like

              1. Aletta - nowathome Avatar

                Fantasties 💕👍

                Liked by 1 person

  6. Una Avatar

    Dis so pragtig, Scrapy, en ek glo jy laat ń groot leemte by die skool.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, regtig besonders gewees. Veral ouers het baie op my insig gesteun.

      Like

  7. HesterLeyNel Avatar

    💞 dis so pragtig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie dit is beslis n pragtige gebaar gewees ook.

      Liked by 1 person

  8. Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre Avatar

    Ineke, kyk nou die heimat drukkie in jou ruiker. ‘n Dubbel pienk Barberton madeliefie. Dis vir my so mooi dat jy so waardering kry vir jou werk. Genoeg die nuwe case van jou kleurryke lewe.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Erna, Dit was vir my ook n pragtige gebaar gewees. Selfs die cymbidium trossie is ook netso waardevol en van sentimentele waarde vir my. Die madeliefie het my sommer geïspireer om n stukkie te skryf oor die Barbertonse Madeliefie wat ek vir eerste keer gesien het.

      Like

  9.  Avatar
    Anonymous

    So pragtigheid saam met hartseer

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis mooi gestel. Ek het jare laas n ruiker ontvang. Dit was beslis n verrassing gewees.

      Like

  10. de Wets Wild Avatar

    Wat n pragtige blyk van waardering, Ineke

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit was regtig vir my n besonderse afskeid geskenk. Beteken meer as al die duur geskenke.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: