2020 Camp NaNoWriMo day nine


It’s day nine and I’ve written 5704 up to now.

CONGRATULATIONSYou unlocked a badge

Write 5,000 WordsYou earned this badge by updating your word count at 5,000. You’re 10% of the way there.

16 responses to “2020 Camp NaNoWriMo day nine”

  1. Ek kan nou nie onthou nie, hoeveel beplan jy om te skryf?

    Like

    1. Ek het 15000 woorde ingesit sodat ek 500 per dag kan skryf. Ek skryf mos nie so baie op n slag nie en dit maak dat ek maklik my getal woorde kan doen. Ek skryf op oomblik meer my daarglikse wedervaardighede en tussenin ekstra opdragte wat ek reeds neergeskryf het om te wil doen.

      Liked by 1 person

  2. Regtig, is dit weer tyd. Te laat om in te skryf?

    Like

    1. Dis net Camp Nanowrimo. Dit lyk my jy kan self jou uitdaging stel. In November is dit weer Nanaowrimo.

      Liked by 2 people

      1. Hoe werk die kampe? Ek het projek begin, maar sien nêrens waar ek moet skryf nie …

        Liked by 1 person

        1. Scrapy sal dalk beter kan vertel. Hoe Nanowrimo werk en ek vermoed die kampe is maar op dieselfde manier. Jy skryf op jou eie plek. Op Word of waar ookal. As jy Nanowrimo oopmaak, is daar ‘n plekkie: Join Camp. Daar skryf jy die uitdaging aan jouself. En dan elke dag rapporteer jy daar hoeveel woorde jy geskryf het.

          Liked by 2 people

          1. O, ok, so mens vul self die getal woorde in. Nie slegte idee nie.

            Liked by 1 person

            1. Netso, jy werk vir jouself maar tog met n einddoel. Dis hoekom jy moet besluit op n hoeveelheid woorde wat jy gedurende die maand wil skryf.

              Liked by 1 person

        2. Mens skryf op jou eie en tel net jou woorde. Dis jou eerste “draft”wat meestal maar deurmekaar kan wees. Jy gaan sit net ek skryf alles wat in jou kom kom neer. Jy kan dit soos wat Toorts gedoen het op jou blog plaas nadat jy dit geredigeer het.

          Liked by 1 person

    2. Jy kan steeds inksryf as jy wil.

      Liked by 2 people

    3. Nee, dis eers in November. Hierdie is sommer n lusmakertjie dis hoekom dit n “camp” is. Jy bepaal jou eie hoeveelheid woorde om te skryf en deel dit op in 31 dae om te bereik.

      Liked by 1 person

  3. Is this a sort of challenge you are involved in? It sounds like it would be a good one to join…

    Like

    1. Yes, it is a challenge to help you on your way to write a novel or a book and to keep your fingers on the keyboard. In November is a National Writing month. Here is a link https://nanowrimo.org/about-nano. Lots of fun to write.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: