
This week's assignment - Create a sense of depth by using space in the background and a shallow depth of field (where the background is blurred). https://traveltalk.me.uk/2020/07/05/2020-photo-challenge-27/ July’s theme / technique: Being Creative with Space
Dis so mooi Ineke!
LikeLike
Dankie dit was sommer op die ingewing van die oomblik geneem. Die plant bly steeds baie spesiaal vir my omdat ek hom uit sy doodgaan gered het en toe het ek amper dit self laat gebeur ook. Skoondogter het hom mooi getroetel.
LikeLike
Dis pragtig
LikeLiked by 1 person
Pragtig, was die nlomme op my troue.
LikeLike
Eks baie lief vir orgidee. My suster het gekweek en ek het my eie klein versamelinkie gehad van verskillende soorte.
LikeLiked by 1 person
Ek ook en net as ek dink dat ek goed is, laat ek hulle vrek.
LikeLike
Eks nie regtig n plante ou nie. Het twee plante gered by my vriendin . Hul moes eintlik uitgeplant word maar ek het dit nie gedoen omdat orgidee pot bound moe wees om goed te doen.
LikeLike
Lovely! Thanks for sharing with me 😊
LikeLike
Thanks, you are welcome!
LikeLike
I’d say you nailed the challenge – lovely photo.
LikeLike
Thanks Sheree.
LikeLiked by 1 person