Mia – house sitting!


Eating her breakfast.

Prrrrr, don’t walk away from me!

Advertisement

15 responses to “Mia – house sitting!”

  1. Aletta - nowathome Avatar

    Sy is ‘n pragtige kat Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is, vreeslik sag en liefderyk. Dit spin en gee koppies aanmekaar. Wil selfs teen my opklim as ek nie aandag gee nie.

      Like

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Te lekker, maar ek glo Trompie is nie so bly daaroor nie!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Trompie het haar nog nie ontmoet nie. Ek gaan net soggens en saans om kossies te gee en bietjie by haar te sit.

          Like

          1. Aletta - nowathome Avatar

            Ah, Dan het sy al jou aandag! 🐈

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dis die ding. Sy is natuurlik ook bly om my te sien omdat sy verder alleen moet wees.

              Like

  2. Dr Christa van Staden Avatar

    Jitte, amper wil ek scary sê oor die moenie wegloop nie. Dit is ‘n storie vir ‘n ander dag. Pragtige kat.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Klein klits was gisteraand toe nie tuis nie. Het geroep maar geen kat. Eienaar sê ek moenie bekommer nie sy sal inkom. Net na ses laat eienaar weet sy het ingeklok. Haar man het n alarm op sy foon wat afgaan as kat by deurtjie inkom. Vanoggend was sy baie bly om my te sien.

      Liked by 1 person

      1. Dr Christa van Staden Avatar

        O my word, Scrapy, hulle moes jou gewaarsku het.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Het dit gelukkig oorleef. Die mense was darem net n oproep weg van my af!

          Liked by 1 person

  3. Sheree Avatar

    Pretty cat!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you, she is soft and cuddly.

      Liked by 1 person

  4. Una Avatar

    Sy is so pragtig, Scrapy!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is te dierbaar en so sag soos fluweel; haar vel en geaardheid.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: