n Moet lees deur Amos van der Merwe
Rolbos isn’t just about the Kalahari and the delightful people we find there. Sometimes something else crops up. Something current and important. Like what happens in an Intensive Care Unit during the Covid Pandemic.
It is a South African story. In order to emphasise the local situation, this one is in Afrikaans.
***
‘Dis my verjaarsdag.’ Haar stem is skaars hoorbaar bo die onreëlmatige biep-biep van die skerm langs haar bed. Ek sit my pen neer – ek sal die voorskrif later voltooi. Ek het hope werk wat wag nadat ek van die kongres af teruggekom het en sukkel om al die pasiënte in die saal te leer ken.
‘Veels geluk.’ Ek klink seker nie entoesiasties genoeg nie en wend ʼn poging aan om te glimlag. Wat kan ek haar toewens? Goeie gesondheid is iets van die verlede. ʼn Lang lewe is buite die kwessie. ʼn Mooi jaar? Met gevorderde…
View original post 1,497 more words
Leave a Reply