Amelia born 15/07/2020


45 responses to “Amelia born 15/07/2020”

  1. What a beautiful baby, how blessed you all are, stay well and happy 💜💜💜

    Like

    1. Thank you she is precious. Stay save too.

      Like

      1. She certainly looks lovely 💜

        Liked by 1 person

  2. Baie geluk ouma Ineke!!

    Like

    1. Dankie Abrie, hierdie enetjie is asof sy selfs nader aan my hart is as Bea omdat sy so swaar gehad het eerste 5 dae. Sy is n vegtertjie en fokus al klaar as sy na jou kyk!

      Like

  3. Welkom Amelia, en baie geluk aan julle almal Ineke!

    Like

    1. Dankie baie, sy is n regte blommetjie en Bea n regte kloekende hennetjie.

      Liked by 1 person

  4. Congratulations! She is beautiful.

    Like

  5. Baie geluk aan julle almal, Ineke! Sy is pragtig!!

    Like

    1. Dankie Aletta, baie bly sy is uit ICU. Was maar bekommerd gewees.

      Like

      1. Ek is bly sy is beter! Kan dink hoe bekommerd julle was💕

        Like

        1. Was vandag weer daar en dit gaan regtig nou goed.

          Like

  6. Dankie vir die mooie foto’s! Seënwense vir ouma, ouers en kleingoed❤️

    Liked by 1 person

    1. Plesier Frannie en dankie vir goeie wense. Sy is n soet klein patroontjie.

      Liked by 1 person

  7. Awwww, sy lyk soos ‘n slaappop. Geluk oumie

    Like

    1. Dankie Bondels, ek is so bly sy is uit ICU. Was maar n bekommernis die 5 dae . Lyk of sy nou regte rigting beweeg.

      Like

  8. Sy is pragtig Scrapy! Baie geluk aan die ouma en die ouerpaar. Ek is seker Bea gaan haar nuwe sussie waardeer en liefhê.

    Like

    1. Dankie Hester. Bea is n regte moedertjie. Sy sing en sus haar sussie om te slaap. Maak haar handjie warm en sit dit onder die kombersie!

      Liked by 1 person

      1. Dit klink so dierbaar!

        Like

        1. Sy is. Het juis vanmiddag Bea met Amelia afgeneem. Sal nog op my blog sit. Te dierbaar.

          Liked by 1 person

  9. Gorgeous, congratulations Grandma. A healthy beautiful bub.

    Like

    1. Thanks Amanda. She was in ICU for 5 days because of breathing problems.

      Like

      1. That is no good. Was she early?

        Like

        1. No she breathed in meconium . Shallw breathing.

          Like

          1. Oh, I see. I’m glad she’s better now

            Liked by 1 person

  10. Sy is pragtig Scrapy!!!

    Like

    1. Dankie Kameel. Sy lyk baie beter as die eerste keer wat ek n foto gesien het. Baie soet ook.

      Like

  11. Ag ouma, ek is do bly sy is veilig tuis en ouma kon haar nou ontmoet. Pragtig mater. Hoop sy bring baie vreugde. Wat maak Bea met haar sussie?

    Like

    1. Dankie jong, sy is n ou pragstukkie. Bea is soos n regte kloekende hennetjie al om haar. Te kostelik. Sy doen ook vreeslik saggies!

      Like

  12. Veels geluk Scrapy. Sy is pragtig.

    Like

    1. Baie ankie Toortsie. Sy is n klein rusige babatjie op oomblik.

      Liked by 1 person

  13. welcome to our world ;O)

    Like

    1. Thank you. Don’t know how Trompie will react on two little ones. He doesn’t feel at ease when Bea is around. Now there is another one!.

      Like

    1. Thank you it is wonderful such a tiny baby.

      Liked by 1 person

    1. Baie dankie. Ek hat vandag behoorlik met haar kennis gemaak.

      Liked by 1 person

      1. nuwe lewe is altyd wonderlik. ek het anderdag op een van my blogs geskryf oor party mans se behepteid ,et swanger boepies.

        Like

        1. Ek het juis Vrydag vir my skryfklas geskryf oor die woord vader. Vandag se pappas doen darem maar baie om vroutjie doukie gelukkig te hou!

          Like

          1. Evolusie vind plaas, stadig maar seker.

            Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: