2020 Camp NaNoWriMo: Done and dusted


CONGRATULATIONS You met your writing project head on, never gave up, and achieved your goal!You unlocked a badge

Achieved Your Camp NaNoWriMo Goal You earned this badge by achieving the goal you set for Camp NaNoWriMo! Congratulations, winner!

20 responses to “2020 Camp NaNoWriMo: Done and dusted”

  1. Baie geluk! Ek bewonder jou deurSITtingsvermoë

    Like

    1. Dankie Seegogga as ek myself nie fokus op iets nie kry ek niks gedoen nie.

      Like

  2. Dis lekker on so na elke nuwe dag uit te sien, seëninge

    Like

  3. Jy bly ń wenner, Scrapy!

    Like

    1. Baie dankie Una, kos ook maar deursit aanhou en uithou.

      Like

    1. Dankie. Eks bly ek het dit gedoen nou is ek in n skryfritme wat hopelik nie te gou ophou nie.

      Like

      1. Dis wonderlik, ek is so bly vir jou. Lekker skrywe.

        Like

        1. Dankie jong, ek is skoon opgewonde as ek soggens opstaan/wakker word, want ek weet ek gaan tyd hê om te skryf. Selfs tyd om stiltetyd te hou!

          Like

    1. Baie dankie. Bly ek het dit gedoen. Dis my elke dag se dagboekinskrywings wat ek later kan gebruik vir ander skryfsels.

      Liked by 1 person

  4. Mooi so!!! Aanhouer wen.

    Like

    1. Dankie netso. Hierdie keer was dit nie so swaar nie want dis net 500 woorde wat ek moes skryf en nie die 1500 om die 50000 te bereik nie. Ek sweet sommer klaar as ek daaraan dink!

      Liked by 1 person

  5. Well done! Jy is ‘n inspirasie. ‘N uitblinker.

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie vir die bemoediging en mooi woorde.

      Liked by 1 person

  6. Well done Scrapy, ek haal my hoed af vir jou

    Like

    1. Dankie, ek is mos n rotine mens en mis dit as ek nie my uur gesit en skryf het nie. Pla my ook hele dag as ek nie geskryf het nie.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: