Silent Sunday: First blossoms


13 responses to “Silent Sunday: First blossoms”

  1. Dis so ongelooflik mooi Ineke

    Like

    1. Dankie, die dag te vore was daar niks en toe ek weer verby loop was die boom vol. Dis sommer n ou gehawende boom maar ai daardie bloeisels!

      Like

  2. O so beautiful, Trompie😸Pawkisses for a Happy Wednesday🐾😽💞

    Like

    1. Thanks it was just unbelievable soft looking.

      Like

  3. By my is dit ook al in blom. So mooi

    Like

    1. Dit is wonderskoon. Ongelukkig is koue nog nie verby nie. Gelukkig is dit n blomperske so hul sal nie nodig hê om vrugte te maak nie. Ek sien egter dat die amandelboom se knoppies al swel.

      Like

  4. Lieflik, Ineke!

    Like

    1. beautiful tanna. Hier word die dae ook weer warmder. lief tanna

      Like

      1. Dankie, lief jou ook. Die bloeisels maak mens se hart sommer warm.

        Like

    2. Dankie hul is so mooi op die oomblik.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: