26 thoughts on “Dogs with High Intelligence

            1. Hy bly na sy agterkant kyk en lek ook gedurig sy uitlaat deel. Dis nie net die gewone skoon lek nie maar n dringende lek en ook knibble daar. Hy het nog nooit regtig getjank nie. Hy sukkel ook om regtig te begin piepie. As hy net wil doen help dit ook om dit uit te pieps.

              Like

                1. Ai arme hondekind. Vra vir iemand hoe dit voel en jy sal hoor dis baie seer as die goed so beweeg, krap en steek. Trompie sn is blaasstene so hulle beweeg in daardie urinekanaal dis hoekom hy so lek en knibbel. Veerarts het stene weggestuur om te kyk watter element dit veroorsaak. Trompie is op n spesiale urine what ever kos. Help nie heeltemaal nie maar dit het verbeter, Dis nou die samestelling van elemente in sy bloed. Hy moet ook baie water of nattigheid inkry. So ek voer hom ook geblikte kos.

                  Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.