

Ineke jy is ‘n vrou van vele talente! Pragtig!
LikeLike
Jy is oulik, I like
LikeLike
Jy is n dame van vele talente, Ineke!
LikeLike
Mooi gedoen, Ineke!
LikeLike
Dankie, ek het dae draaie daarom geloop om dit te doen. Weke gevat om kastig verf, kwaste, papier ens te kry. Toe sien ek die skadu verfwerk en besluit nou of nooit.
LikeLike
Mooi!(Ek hou van jou voorletters ook.)
LikeLike