Just after ten I heard: “Clip-clop, clip-clop.”
I went to investigate.

Across the road was a group of school children waiting the horse’s arrival. The children had a good time on the farm across the road from me.
Just after ten I heard: “Clip-clop, clip-clop.”
I went to investigate.
Across the road was a group of school children waiting the horse’s arrival. The children had a good time on the farm across the road from me.
A fabulous horse! I believe the Clydesdale is a Scottish breed (named after the River Clyde, no doubt). I love all those big breeds of draught horses and shire horses. They all look so amazingly strong – which they are! A lovely sight to see and hear outside your house. 😀
LikeLike
They are amazing horses. It was the first time that this golden one came along. The one I know is black with white feet.
LikeLike
What a beautiful horse! He some sort of work horse or draft type Belgian perhaps. Beautiful!
LikeLike
It is a Clydesdale horse. The first time I’ve seen it here. There is always a black one which comes around at times. The black one belongs to a lady with MS. She can’t ride him anymore and started leading him next to her mobility scooter but he didn’t like it. There is a young woman who rides him now. This golden one could be a new horse.
LikeLike
Ag dis oulik🥰
LikeLike
Dis beslis heerlik om dit so te sien van my voordeur af.
LikeLike
Watter pragtige perd! Sou graag ‘n vlieg teen die muur wou wees wanneer jy die boer aanpraat!
LikeLike
In Seepunt het die Polisie op groot, swart Friesperde gery. Die perdestalle was so 2km van ons af en ek is greeld soontoe met vars geelwortels en my seun se skoonma daar raakgeloop voordat sy deel van ons pakkie was. Sy voer ook perde vir pret.
LikeLike
Ek ken Clydesdales en ek ken mense wat met hulle werk en ook met Percherons hier in die Boland; ek het sulke mense in my eie familie gehad en sulke perde ook. 🙂 Daar is nog ‘n soort, die naam begin met ‘n H, ek dink, maar jy weet mos wat met my gebeur het en ek kan nie altyd reg onthou nie.
LikeLike
Dit is jammer dat die groot trekperde stadigaan begin verdwyn en dis verblydend dat iemand hulle steeds aanhou. Solank ek nie die voer hoof te betaal nie.
LikeLike
Sjoe!Dit lyk of die plase in ‘n voorstad is.
LikeLike
Ek is gelukkig om op die buiterand te blt op die oomblik. Dis nie baie groot plase nie. Hul noem dit “small holdings” hier.
LikeLike
Ag maar die wêreld is mooi daar by jou. Bloeisels, perde, laggende kinders.💝💐🤗
LikeLike
Ek moes dit net deel. Die bloeisels is n appelkoos en na links n pruim en nog links n amandelboom in bloei.
LikeLike
Dis baie mooi.
LikeLike
Dankie, hoop nie die koue klits hul weer soos laaste jaar nie,
LikeLike
Ons het die naweek ‘n stofnatmaker reën gehad en dit sneeu op Tefelberg, Sutherland, en die koud het gisternaf weer hier aangekom. Ons hou duimvas vir ‘n sagte oorgang want alles bot hier ook.
LikeLike
Ons het verlede week vier oggende goed ryp gehad en -1grade ook vroeg oggende. Hoop ook dat ergste koue nou verby gaan. Ek sien bv nog gladnie bye by bloeisels nie. Net n verlore hommelby.
LikeLike