Last week we had rough weather. Rain, wind, sunshine, frost, snow. You name it we had it.
One afternoon when I had to pick Bea up from Kindy it was raining. I didn’t have Bea’s rain coat in the car. I brought my rain jacket and Bea enjoyed wearing it.

I love the photos. Great little boots she has on!
LikeLike
Thanks glad you love them. Those are her favorite boots. She gets upset when they are not in her bag when she needs them. Loves jumping in the puddles with them too.
LikeLiked by 1 person
puddle jumping is something I always encourage my grandson to have fun with 😆
LikeLike
Yes I also encourage it. I would even jump in too.
LikeLiked by 1 person
Sy is so oulik!
LikeLike
Dankie, sy is te kostelik vir woorde om te sien hoe sy op dinge reageer.
LikeLike
Dis Fantasties is
LikeLiked by 1 person
net soos Grabouw. die weer is so onvoorspelbaar. Een dag sweet ons uit in 27grade, die volgende dag is dit yskoud met 13grade maksimum en nou, 6 dae later, is dit nog steeds koud. my ma het altyd gesê, dit raak nie somer in die Overberg voor dit nie in November gesneeu het nie.
LikeLike
Dis n goeie een van daardie November sneeu! Hier is mos spitse wat selfs in somer sneeu op kry as dit so koud word! Grabouw is in die winterreënval streek is dit nie? Ons val in dieselfde winterreënstreek as die Kaapse deel.
LikeLike
Dis ‘n pragtige foto Scrapy.
LikeLike
Dankie, sy bly steeds my ou liefie! Kan so wild wees en tog vreeslik liefderyk ook.
LikeLiked by 1 person
Oulike Bea in haar reënjassie❤
LikeLike
Dankie, dis my rëenbaadjie waarmee sy so spog. Myle te groot maar lekker toe dat niks kan nat word nie.
LikeLike
Dierbaar!
LikeLiked by 1 person
Klink of julle omtrent 4 seisoene in een dag gehad het, Ineke!
Klein Bea is te kostelik in jou reenjas.
LikeLike
Nee wat wil nie verlde week weer oor hê nie. Die wind het van Saterdag so erg gewaai dat dit met tye gevoel het of die huis wil wegwaai. Die reënjas is net n baadjie vir my. Bly sy wou dit darem aantrek want hul het mos maar idees van hul eie.
LikeLiked by 1 person