Ek gaan elke Maandag my MAANDAG=WASDAG pos se skakel hier op my blog plaas want WordPress stuur nie n bekendmaking uit nie omdat dit deel van my scrapydo2 blog is.
Hopenlik kan die ouens wat nie daardie deel volg of op ingeteken is nie ook saamlees met al ons oulike skrywers. Ons skryf in Afrikaans en geniet ons gate uit met al die interessante dinge wat vertel word.
Hierdie week se skakel
Almal is welkom.